Hi Priester
Ek laaik my BB kwaai maar ek sal graag wil weet wat het jou agterent in so krul getrek vir die aeries.
OPbouende kritiek is altyd goed.
Sien ons jou in Bultfontein more?
Considering a homebuilt project.
Re: Considering a homebuilt project.

Re: Considering a homebuilt project.
priester wrote:Moffie arreplane gn wonder mense will die ding nie vlieg nie
Hoe dan nou Boet?Boet wrote:![]()
Brain, die oubaas hou van gevaarlik lewe. Mens raak seker maar so bietjie kens as jy oud raak. Moet jou maar nie te veel aan steur nie, eintlik geniet hy sy BB baie, net bietjie onnosel as dit by die 582 kom..........
Wil jy vir ons vertel hy is n moffie wat moffie aeroplanes vlieg

Re: Considering a homebuilt project.
Hi Boet.
Ek het vandag vir Priester ontmoet in Bultfontein en hy kan maar se wat hy wil, hy kyk met trots na sy eie Bushbaby.
Priester, bly te kenne en ek moet se jou Bushbaby is baie mooi. Ek het besluit om my wiel ook liewer op die regte plek te sit.
Groete
Brian

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 24 guests