ek weet wat ek vra is n baie skaars item onder trikes..
opsoek na n pusher prop maw draai na regs van agter vir n rotax 503 met n B ratkas..
verkieslike 64 inch met n 32 pitch..
as daar enige vliegskole landswyd is of instrukteurs is of iemand van iemand weet waar ek so n prop ka koop sal ek dit waardeur..
piet de necker vra 10k belaglik as jy my vra.. en dan is dit vir n 62 inch met n 35 pitch wat hoopeloos te grof is vir n 503..
ps.. is daar nog iemand is in sa wat houtprop kan vervaardig sit asb hule se details ook hier neer..of alternatief kontak my direk op my cel 084 407 9064
baie dankie
soek hulp asb
- Nacho
- Survived second engine out
- Posts: 372
- Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
- Location: Crosswinds
- Contact:
Re: soek hulp asb
Best of the best ....http://p-propeller.co.za/
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: soek hulp asb
Ek stem saam,hy raak belaglik met sy pryse!MadMurdog wrote:ek weet wat ek vra is n baie skaars item onder trikes..
opsoek na n pusher prop maw draai na regs van agter vir n rotax 503 met n B ratkas..
verkieslike 64 inch met n 32 pitch..
as daar enige vliegskole landswyd is of instrukteurs is of iemand van iemand weet waar ek so n prop ka koop sal ek dit waardeur..
piet de necker vra 10k belaglik as jy my vra.. en dan is dit vir n 62 inch met n 35 pitch wat hoopeloos te grof is vir n 503..
ps.. is daar nog iemand is in sa wat houtprop kan vervaardig sit asb hule se details ook hier neer..of alternatief kontak my direk op my cel 084 407 9064
baie dankie
Ek dink ek sal dalk kan help met 'n prop.Sal jou more laatweet,sal net netnou by die vliegveld kyk of hy nie al verkoop is nie.
Re: soek hulp asb
Jy sê nou Oom Piet raak belaglik met sy pryse maar hy is nog steeds goedkoper as n Warp ens. Wanneer laas het jy n prys gekry op n nuwe Warp, nie net is Oom Piet goedkoper nie maar sy props is ook die beste!
'n Mens kry waarvoor jy betaal en as jy nie n P-prop op sit nie gaan jy spyt wees, dit bly maar net koning!
Sterkte met jou soektog en hoop jy kom gou reg.
'n Mens kry waarvoor jy betaal en as jy nie n P-prop op sit nie gaan jy spyt wees, dit bly maar net koning!
Sterkte met jou soektog en hoop jy kom gou reg.
Flying feeds the soul!
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: soek hulp asb
Ek stem saam. Ek het n Sensenich op my vliegtuig gehad, wat US$1800 uitgesluit posgeld en invoer...! Die PProp se performance is beter op my vliegtuig as die Sensenich, en BAIE goedkoper.JvTonder wrote:Jy sê nou Oom Piet raak belaglik met sy pryse maar hy is nog steeds goedkoper as n Warp ens. Wanneer laas het jy n prys gekry op n nuwe Warp, nie net is Oom Piet goedkoper nie maar sy props is ook die beste!
'n Mens kry waarvoor jy betaal en as jy nie n P-prop op sit nie gaan jy spyt wees, dit bly maar net koning!
Sterkte met jou soektog en hoop jy kom gou reg.
Oom Piet is ook local, so mens hoef nie weke te wag as jy n nuwe prop soek, of jou prop wil instuur vir balansering, herstel, ens nie..
Oom Piet het met sy prop sagteware vir my die regte pitch uitgewerk en dit was spot on! Gaan lees sy prop handleiding, dan sal jy sien dat jy eintlik meer kry as waarvoor jy betaal..
Jacques

ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: soek hulp asb
More.
Ek het een vir jou.
Kontak my gerus.
Martin
0825781657
Ek het een vir jou.
Kontak my gerus.
Martin
0825781657
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests