Hier is n trot suid-afrikaanse produk wat so lekker vlieg.
As jy daarin gaan vlieg gaanjy dadelik een van hulle wil koop
my new toy...
my new toy...
- Attachments
-
- Oppad om een van my ou pelle te vat ve vlug
- trike%201.JPG (15.91 KiB) Viewed 1808 times
-
- Cruzing a nice 85mpr
- trike%202.JPG (15.41 KiB) Viewed 1808 times
-
- Besing om trike te uit te trim na di fast position
- trike%203.JPG (17.98 KiB) Viewed 1808 times
-
- Top speed 2up. Ek weeg 100kg passasier weeg 107kg pplus 30kg ekstras op trike
- trike%204.JPG (15.91 KiB) Viewed 1808 times
-
- Dis hoe sy lyk. Torts suid afrikaanse produk
- trike%205.JPG (16.68 KiB) Viewed 1808 times
-
- Wat meer wil n man he
- trike%206.JPG (17.23 KiB) Viewed 1808 times
Re: my new toy...
Baie geluk. Geniet die "girl" en vlieg veilig. Hiermee wens ek ook vir jou baie voorspoedige vliegtyd toe.
Hendrik Loots aka Skin
Hendrik Loots aka Skin
ZU-FDE Apollo Delta Jet
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT
Re: my new toy...
Baie dankie "skin"
Re: my new toy...
tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve
steve
Re: my new toy...
Steve.. Eg suid afrikaans...zoom maar in op die foto's die naam van die trike is daarop..
Maar sy vlieg lekr lig op die stok en n 13sq topless van oom jenia..
Toemaar ek het ook gekwyl geld bymekaar geskraap en gese dis nou of nooit..
Eerste nav gevlieg...6.8 ure aan n 1000km..
En ek se dit met n smile!!

wow doing an avaerage of 90 MPH
MANNE,en dan lyk die dingetjie tog te mooi hoor! sal ook xcountry gaan as mens kan beweeg. jenya se vlerk werk, het hy vir jou nuut ontwerp of net 'ge chop"
verder gaan jy vir my verduidelik hoe ek hier moet zoom, want kannie vergroot nie, prentjies te min pixels.
groete steve

verder gaan jy vir my verduidelik hoe ek hier moet zoom, want kannie vergroot nie, prentjies te min pixels.

groete steve
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: my new toy...
Baie gelukvanish wrote:tigger, kom nou met die hele storie asb, suid afrikaanse produk??? wat is dit, waar, web adress etc. dalk kan ons nog meer kwyl. mag die girl in alle geval jou baie plesier gee in die lug
steve

Vertel ons meer

Waar en vir hoeveel

Re: my new toy...
Steve gaan save die foto en vergroot dit na n groter pixel...
Vlerk is standaart 13sq so daar is niks gechop ni...
Meeste manne vlieg die 15sq topless mAar min weet watse potensiaal die 13sq inhou..
Prys....baie baie minder as n quik...
BRS shoot ingesluit..
Basic info... Die hele trike word opgeset soos wat jy dit wil he.?
Jenia het n goeie vlerk hier..
Vir die wat wonder en seker altyd sal wonder dis n thunderbolt..
En ek se dit met trots...
Ek wou n quik gekoop omrede ek al n hele paar ure agter my naam het met dit het maar het die amerikaanse reevo gaan vlieg en dit skop seriuos gat..
Maar vir R550 000 was net belaglik en ek het gaan soek vir iets wat my dieselfde preformance gee vir minder geld en walla..
Ek sal enige iemand vat vir n demo maak jou mening en opinie..aan negatiewe stellings stel ek glad ni belang ni
In my oe enige vliegtuig is so goed of sleg soos die pilot wat dit vlieg...
So asb manne kom ons se welgedaan aan mense wat hul tyd en liefde in die sport wil indruk soder enige lelike aanmerkings...
Tigger...

Tigger, enjoy your new toy, and may you have countless safe flying hours in her. Wtch `em wires!!

Re: my new toy...
Dankie boet!!
Altitude is money in the bank...!

Altitude is money in the bank...!

- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: my new toy...
Congratulations. Nice to see the trike progress.
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
Re: my new toy...
Thanks tumbelweed... Hope to catch up with u guys somewhere in the near future..
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1499
- Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
- Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
- Contact:
Re: my new toy...
Yip, would be good. Maybe we get to see the "Ultimate race" happening at last. Can't find that thread right now, but there was one.demon wrote:I would like to see this and compare to the GT450 and Quik R trikes.
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 25 guests