Dankie Louwtjie en ja sal haar BAIE mooi oppas!
Ongelukkig sal ek nie Saterdag daar wees nie maar wel deur die week en volgende naweek.
Groete
ZU AXT
Re: ZU AXT
Flying feeds the soul!
Re: ZU AXT
Well done JV....n MOERSE lekker kers geskenk!
Almost brings a tear to the eye when you see your baby in the sky again.
ENJOY
Almost brings a tear to the eye when you see your baby in the sky again.

ENJOY

Re: ZU AXT
VanTonder
DIs nou F&@$":) mooi man, hou hom nou net so ASB dat ons bietjie kan saam vlieg
Groete
Goose
DIs nou F&@$":) mooi man, hou hom nou net so ASB dat ons bietjie kan saam vlieg

Groete
Goose
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: ZU AXT
Nice, hou hom nou net
in een stuk asb.....

Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success

My Oupa het n vark gery,
afgeval en seer gekry
opgeklim
en WEER gery!
Jako, ek het al die ups en down so saam met jou deurgegaan. Vlieg asseblief versigtig, en geniet jou errie gate uit. En alles wat mooi is vir jou in die jaar wat kom!

Baie dankie aan almal en ja sal hom nou in een stuk hou. Goose sodra ek weer gemaklik is dan kan ons 'n plan maak.
Boet ja dit was maar swaar maar dankie tog ek het hom gehou en herstel.
Goeie 2013 vir julle almal!
Boet ja dit was maar swaar maar dankie tog ek het hom gehou en herstel.
Goeie 2013 vir julle almal!
Flying feeds the soul!
- Blue Max
- Frequent Flyer
- Posts: 1458
- Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
- Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35
Re: ZU AXT

Wat begin het as n sad storie het nou n gelukkige einde.

Dit is so sleg om n ou se aerie neus in die grond te sien na n insident, dat die eerste gedagte wat gewoonlik opkom is om die aerie te scrap. !!

As n ou eers herstel het van die skok kom n ou agter die skade is nie so groot nie. ( dit was die geval met my)
Wat ek nou al meer as een keer ervaar het is dat wanneer daar aan jou aerie gewerk was jy as pilot agterna n absoluut en uiters deeglike preflight moet doen.!!
Vat n flitslig en gaan elke bout en moer deeglik na..
Manne, ek het twee keer al ernstige foute gevind met my aerie nadat dit herstel was..
In beide gevalle was dit foute wat my lewe kon gekos het..
Ek blameer nie die AP's wat aan die aeries gewerk het nie..Ek blameer myself.!!!
So my chom check daardie aerie deeglik.!!!
Ek skryf hierdie nav die ondergenoemde aanhaling.
Hi-jack af.JvTonder wrote:Besig om net weer deur alles te gaan en seker te maak al die boude en moere is goed vas. Die rigging word weer nagegaan en sommer besig met een of twee "touch up's" aan gesien Cyril eers die 27ste terug is om die toets vlug te doen gebruik ek nou maar die tyd konstruktief
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Re: ZU AXT
Dankie Blue Max, ek voel dieselfde en het dit wel gedoen en toe sommer weer gedoen. Mens kan nie genoeg seker maak dat alles reg is nie.
Groetnis.
Groetnis.
Flying feeds the soul!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests