opsoek na valskerm vir vliegtuig
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
opsoek na valskerm vir vliegtuig
Kan enige iemand my dalk help met n nom.Ek is opsoek na n valskerm vir my vliegtuig,
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: opsoek na valskerm vir vliegtuig
Ek het twee BRS valskerms wat se datums al verval het...
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: opsoek na valskerm vir vliegtuig
Vertel my meer hoe werk die storie asb,wie check dit ,installeer dit ens ,en wat soek jy vir een,
Wat is die gewig wat so een kan dra?
Skakel my of los my jou nom dat ons bietjie kan gesels asb.
Ernst
0722466609
Wat is die gewig wat so een kan dra?
Skakel my of los my jou nom dat ons bietjie kan gesels asb.
Ernst
0722466609
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: opsoek na valskerm vir vliegtuig
Ek weet nie wie herpak die valskerms nie,ek het een wat 'n trike se gewig kan hanteer,en dan een vir grootter vliegtuie.Ek is nie seker oor die gewig nie,maar sal gaan kyk.Ek sal op die valskerm se manual gaan oplees,en laatweet.
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: opsoek na valskerm vir vliegtuig
Dankie,ek het n Genesis 2 sitplek met 912,sy gewig wat hy kan dra "all up" is 600kg as dit sal help
Re: opsoek na valskerm vir vliegtuig
Smaak hier is n paar manne wat nie liksensehettie of van plan is om hart te loop en val , vra maar netwillempie 

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests