LANDING FIELD'S AND RUNWAY'S

Matters of general interest
pit bull
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 162
Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base

LANDING FIELD'S AND RUNWAY'S

Postby pit bull » Sun May 25, 2014 9:45 pm

GOOD DAY TO ALL THE AVIATORS,

ek sit vir nog n maand en n half hier in Rwanda, voor ek weer terug vlieg S-A toe.
so ek het ''''baie-tyd'' om die net te gebruik, wat ek wel so-te-se- elke aand doen vir +- 4uure ( EK PRAAT VAN VLIEGTUIE, microlighters, en dan kyk ek na ''nuwe'' modelle wat geadverteer word. (die meeste vervaardegesr waar na ek kyk is; ons eie sling (S_A ).............. glo my ek kyk glad nie na mooi vroue,,,,,,,,,,,,,, wat lelik sit nie!!!!!
die buch-baby, bat hawk, jabi, en dan is daar n paar wat in Poland en duidsland gemaak word......... net om n paar te noem ( want ek wil'' up-grade )
toe het iets baie interesant my by-ge-val.''.....................

as jy byvoorbeeld kyk na die promosie-video's van ekolot ( jk05 en die topaz 03. die ikarus dan sal jy sien hoe lyk hulle vlieg velde.

man dit is '''''''groot en oop'''''' daar is plek vir error ( ek het eers gedink dit is nie reg nie want dit maak nie saak hoe die wind waai jy kan land sonder n x wind. .........

en hoe meer ek na nan die videos kyk glo ek dit kan net goed wees om op so n aanloop baan te land &op te styg. hoekom sal julle vra?

wel my meenig is as volg';nou kan jy self bepaal hoe jy gaan land. wind van voor ? x wind ? tail wind ? en teen watter hoek.
hoe meer ''ure met jou bas in die '''regte'''stoel , hoemeer sal jy experimenter ( vir x wind landings )en hoe beter gaan jy dit bemeester.
daar is dae wat ek by die hanger sit, en wag vir x winde- dan doen ek n paar T A G's ( om my weer skerp te maak )
ek hanger op eagles creek . almal weet dit is afdrande van 08 as jy opstyg, en opdrande 26 as jy land. maar nou werk hulle aan die oppervlakte( runway is baie smaller)
there is no room for error!!!!!!!!!
van ons aanloop bane is te nou, en daar is opsticals langs die baan, ( gewoontlik ''''DRADE'''''')= N VLIEGTUIG EN N DRAAD IS NIE ''VRIENDE NIE'', MAAR DAAR IS PALE, HANGERS, BOOME, EN -SO-VOORTS
SAL GRAAG WIL HOOR WAT JULLE TE SE HET.
VEILIG VLIEG

PIT BULL.
Blessed By THE BEST.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 12 guests