Wat n gevoel. Ek wil met my arms vorentoe op die gras rond hardloop soos n klein seuntjie en vir almal wys hoe dit gevoel het.
Maar met die trane in my oe sou ek gestruikel het.

Thanx vir die Kroon klub wat my deur die eende dam gejaag het met die klubbraai. Ek is seker daai eende doen iets in daai water, Want dit stink.

Thanx vir n great vlieg-Familie. Gerhard(Bulletjie) jy is n finominaal met jou vriendskap en dat ek jou kan "drain" van al jou inligting.
Maruis Dankie dat jy my boeke nog nie opgeskeur het nie.

My adventures and real training starts here.