Die biltong jagters van Gauteng - eish, ja met eish !
Laas week was dit weer so Donderdag so half tien ko daar n nuwe fansie faw baai faw ommie draai dat hy amper op sy kan kan le soos n oom van my destyds sy Ford omgedop het na so n paar braanewyne , toe sy pel hom loop en vertel dat die bakkie nou in sy moerin is to kyk hy so met sukke oogpister ogies en hy se so ewe jong Floorsie bring daai griesgun , nou kan ons hom darem lekker service.
Ja so is dit toe die manne van Gauteng kom bietjie bokke skiet - of so se hulle - Dit lyk meer of hulle hulle lewers wil inle want nie een was lekker vars toe die klomp oppie werf tot stilsatnd kom - ampertjies word ou boel geskiet want een vannie vente kyk hom so met sulkee rooi ogies en hy se nog ewe , dis n leeu manne bring die amo.
Na n bladskut en lekker koffie en koeksisters is die klomp kamp toe - pa so ewe agterna en hy se nogal geen geskiet innie kamp want die area is ons eko park , ja dis waar die wille diere innie nag skuil.
Na n helse gesukkel is die gewere ingeskiet , Pa skiet kolskote en die manne stel al wat n skroef is op die 30-06 en dit sukkel maar .
Dis nou net waar die hond oppie ketting skuit ja - die manne dink jy skiet vannie faw by faw af maar nie hier nie - hieer loop jy met jou hang ogies en babbelas met n gids wat weet hoe om n ou se gal te werk - die eerste dag niks net mooi fokol ja die ous dink seker ons moet die bokke oppie draad loop vasmaak en dan kan hulle op 20 tree lekker skiet .
Hier by ons het pa n paar wit springbokke ingebring en elkeen van die vente is mooi vertel dat hulle se stemmejies sal verander as hulle een van hulle skiet want dis royal game of so iets .
Die aan gooi die manne , ja hulle gooi en die een se storie is groter as die anner een - hulle kan ja - hulle ry Navaras en dis die oues wat kan.
Van kosmaak kan jy hulle niks vertel nie dis potbrood en gerookte wors en tjops en poerrieng wat innie mandela mikrowave gemaak word - vir die wattie weet nie dis n kafferpot . Die manne drink asof daar nie n more is nie - Pa raak so n bietjie geirriteerd en hy gooi virrie manne n dop ja so n kleintjie van sy special witblits - stamvrugte nogal . Die ou grote Jan wat kan is so effens wankelri na die doppie en hy se toe hy is maar effe moeg en hy sien on die oggend voor sonop ja - so se hy nogal ja .
Min het ons geweet wat op ons wag – ons is die volgende oggend vroeg voor lig daar .
Hier ommie vuur le n paar lyke ja – dit lyk of die sekele afgesny is – Ou grote le en snorre dat die bieses bewe daar innie rondawel – pa vat sy haelgeweer en trek n skoot af – toe issie hel los – die manne trap val soos n John Deere op n ploeg kompetisie – a sight for sore eys .
Een vannie manne het saam met ou grote innie rondawel ingetrek en innie aand word hy naar – hy tel die toilet se deksel op om sy naar te stil maar kry nie die handel on te spoel nie – later wil hy water afslaan en verdwaal weer innie rondawel en maak toe weer so – Dis toe allityd ou grote se suitcase wat hy goedsgunstig gebruik het – alles is bekots in die suitcase ou grote se ammo , sy camflage suit sokkies sy onderbroeke alles – Jis on het toe vir ou neelsie jammer gekry hy moes wasgoed was – Ja na die naweek het hy toe net n kat geskiet innie sak –
Dis toe maar net die begin vannie ellende- Pa laai hulle so twee twee saam met n gids af met die reeling rooibokke , kudus , blou willebeeste en varke – die varke is verniet .
Die gidse het opdrag gekryu dat hulle die manne moet laat loop.en loopm ken hulle die manne moet buk en bekruip dis sekel bos wereld hirrie . hier word hulle se galle goed gewerre
Met so n babbelas en n gulsterige lewer kan die vlakte ennie bos jou gal werk – Met die aflaai slag se pa nogal vir ou grote – skiet nou daai wit springbokke ne !
Jis dit was nou amper n ding – dissie lank nie to lui pa se foun en ou Jafta se Baas hier is groot trouble – baas moet kom – Pa vra nogal of iemand seergekry het en hy se toe noggie .Toe ons daar kom hettie vent twee vannie wit springbokke geklits een deerie rug en die anner een deerie pens maar ou Jafta moes toe inspring ennie bokke keelaf sny .
Die klomp het net daar en dan hulle navarra gelaai en pad gevat – pa het hulle mooi laat verstaan hy is nou gatvol vir hulle en hulle stront ja .
Een vannie vente wou nog broek losmaak maar pa het hulle geja, hieerie keer mmet sy bees sweep wat agter die bakkie se siet is ., Ja dis nou gelukkig die einde vannie biltong jagters vir die jaar ,
Witwillem
dis nou kat innie sak
Re: dis nou kat innie sak




Dankie Willem!
Re: dis nou kat innie sak
Die verskil tussen party mense en diere is as volg.
mense kan hulle soos varke gedra , maar varke kan nie hulle soos mense gedra nie !
Dit laat jou dink ne Wit willem

mense kan hulle soos varke gedra , maar varke kan nie hulle soos mense gedra nie !
Dit laat jou dink ne Wit willem


-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: dis nou kat innie sak
Eish ! JJJaaa Willempie daai Gautengeleng jagters darrem....klomp bliksems






The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5056
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: dis nou kat innie sak



Nou kan jy weer begin te vlieg...

Re: dis nou kat innie sak
Sadly, from what I've heard, this is more often the truth than anything else...
I dont know if it is urban legend, but there were a few hunters that went away for a hunt, shot nothing and on the last night, got snot flying drunk, and while sitting around the camp fire, heard this noise above them. So, one of the "hunters" sees this pair of eyes, thinking it is a bushbaby, shot at the eyes, only to hear this loud crashing..when they went to look, there was a giraffe bull that was minding his own business browsing in the upper branches when he was pinned...
What's the cost of a bull nowadays ?
I dont know if it is urban legend, but there were a few hunters that went away for a hunt, shot nothing and on the last night, got snot flying drunk, and while sitting around the camp fire, heard this noise above them. So, one of the "hunters" sees this pair of eyes, thinking it is a bushbaby, shot at the eyes, only to hear this loud crashing..when they went to look, there was a giraffe bull that was minding his own business browsing in the upper branches when he was pinned...
What's the cost of a bull nowadays ?

ZU-DODO
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests