Eish George, as ek hierdie post betyds gelees het, het ek jou kom haal
Ek het ook die Animal se binnegoed deurgekyk nadat Johan met haar klaar was. Die fuse lyk nou beter. Was altwee die headsets daar, ek het hulle in die bagasieruim weggesteek omdat die deure nie gesluit was nie en al wat leef en beef het kom loer na die besonderse vliegtuig.
Dit klink of julle die dag op Kitty Hawk geniet het
Groete daar