

Hallo everybody,
U are invited to vissit us at Groblersdal Airport on Sat 27 Nov 2010. 15 H 00
Bring your own dop and braai and come and enjoy a presentation by Santjie White (aka liewe heksie) on the toppic Search and Rescue and what it is all about.
We want to start at 15H00.
Daar is genoeg slaapplek in die omgewing indien jy wil oorslaap..
Ons verneem die manne aan die Oos rand is biekie skrikkerig om die entjie te vlieg met n trike..

Probeer gerus ons wil julle almal graag ontmoet..So ook die ouens van Middelburg en Witbank..en van waar jy ookal mag wees..
Min tyd, slegs n week..so skakel my by: 0825596115 of Anton by 0825650131.
