Fetching new toy, Mission complete: GP -> KZN -> GP
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:

Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi

Last edited by Rudix on Tue Oct 12, 2010 9:01 pm, edited 5 times in total.
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
JipJvTonder wrote:Nou wat het jy nou gekoop, 'n BB dalk?

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi Rudi.Rudix wrote:Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi
Hi Rudi, KZN is quite a big place. Where? Anywhere near us? If so, pop in.
Vernon.

- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi Vernon!vernon11 wrote:Hi Rudi.Rudix wrote:Hi everyone,
Looks like I need to go and pick up a plane in KZN in about 2 weeks. I know I can fly commercial but thought it would be more fun to fly (preferably) or drive with a fellow aviator. I would be happy to cover all costs!
Anyone heading in that direction?
Thanks!
Fly safe,
Rudi
Hi Rudi, KZN is quite a big place. Where? Anywhere near us? If so, pop in.
Vernon.![]()
![]()
![]()
Heading towards Howick, will be flying around a bit before heading home so I will try to pop in and say Hi, will let you know closer to the time. The weekend of the 9'th is the target at the moment and it looks like the "transport" down is sorted out

Regards,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Lift needed: GP -> KZN
Great, Hope to see you.
Vernon.
Vernon.
- John Young
- The Boss
- Posts: 1973
- Joined: Tue May 24, 2005 8:38 am
- Location: Jacksonville, Florida, USA
Lift needed: GP -> KZN
Hi Rudi,
Make sure to drop in at Light Flight for a braai.
Regards
John ZU-sEXY

Was a sEXY trike. Now registered as N457YJ
Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J

Flying feeds the soul!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi!JvTonder wrote:Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J
My eerste flip was regtig "interessant"....... Soos hulle sê "karakter boudend".....
Daar was net een landing, en dit was 'n nood landing

Maar dit was darem op die aanloopbaan. Die engin het krag verloor omtrent 2 minute na opstyg, die landing was wind af maar darem nie te erg nie. Ons dink dit was of vapor lock of 'n vuil filter, sal more weer probeer

Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Lift needed: GP -> KZN
En ek het nogal gesit en kyk vir julle en gewonder hoekom julle so snaakse aanloop vir finaal maakRudix wrote:Hi!JvTonder wrote:Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J
My eerste flip was regtig "interessant"....... Soos hulle sê "karakter boudend".....
Daar was net een landing, en dit was 'n nood landing![]()
Maar dit was darem op die aanloopbaan. Die engin het krag verloor omtrent 2 minute na opstyg, die landing was wind af maar darem nie te erg nie. Ons dink dit was of vapor lock of 'n vuil filter, sal more weer probeer![]()
Groete,
Rudi

Sal graag wil weet wat het gebeur sodat ek kan let op dit. Jy moet maar wag tot volgende Saterdag dan kan jy AXT vlieg.

Flying feeds the soul!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
JvTonder wrote:En ek het nogal gesit en kyk vir julle en gewonder hoekom julle so snaakse aanloop vir finaal maakRudix wrote:Hi!JvTonder wrote:Hi Rudi,
So hoe was jou eerste flip in die BB, het jy darem reg gekom met die landings?
J
My eerste flip was regtig "interessant"....... Soos hulle sê "karakter boudend".....
Daar was net een landing, en dit was 'n nood landing![]()
Maar dit was darem op die aanloopbaan. Die engin het krag verloor omtrent 2 minute na opstyg, die landing was wind af maar darem nie te erg nie. Ons dink dit was of vapor lock of 'n vuil filter, sal more weer probeer![]()
Groete,
Rudi. Maar moet se baie mooi gedoen
.
Sal graag wil weet wat het gebeur sodat ek kan let op dit. Jy moet maar wag tot volgende Saterdag dan kan jy AXT vlieg.![]()
Dankie! As ek nie more reg kom nie sal ek jou aanbod aanvaar!
Na die tyd het die engin goed geloop op die grond, in die lug het dit gevoel soos wanneer die engin nie brandstof kry nie. Die EGT's het ook die hoogte in geskiet en die engin wou nie oor so 3000 rpm gaan nie.
Die brandstof pomp en pype was baie na aan die engin, ons het dit geskuif. Die filter (enigste een) het redelik baie gemors in gehad, dit is skoon gemaak. Die BB het nie 'n "booster" pomp nie, ek reken dit sou gehelp het. Dit was te laat na die werk, ons het besluit om more weer te probeer.
Sal laat weet hoe dit gaan

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Flying feeds the soul!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
Hi Jaco,JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie

Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Lift needed: GP -> KZN
Baie geluk, weet sommer jy gaan joune geniet.Rudix wrote:Hi Jaco,JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie![]()
Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
Groete
Jaco
Flying feeds the soul!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Lift needed: GP -> KZN
Dankie!JvTonder wrote:Baie geluk, weet sommer jy gaan joune geniet.Rudix wrote:Hi Jaco,JvTonder wrote:Hi Rudi,
Hoe het dit toe gegaan vandag met die BB, het jy gevlieg?
Ja, dankie, het lekker gevlieg, die BB is nou op die lisensie![]()
Die weer was pragtig vroeg maar die wind het weer later begin waai.
Groete,
Rudi
Groete
Jaco
Ja, nou kan ek nie wag om haar te gaan haal nie

Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 15 guests