
For the past 3 days there has been interference on 124.8 in the Western Cape.
Yesterday I took up a passenger, Jan, who is a radio ham, and he determined the following:
Hier is die info soos ek dit na die beste van my vermoe kon bepaal.
Ek glo dit is 'n AM (airband) syn op 125.
Ek het twee bearings op dit
Nommer 1:
33.53.33S , 18.33.56E is dit 40 grade +_5
Nommer 2:
33.54.09S , 18.51.01E is dit 15 grade +_ 5
Dit gee my as ek vinnig loer iets in die omgewing van
33.34.11S , 18.54.33E
Aangelas is 'n kaart waar ek glo dit mag dalk wees.
So ja, hierdie is my 2c, ek mag verkeerd wees, maar ek glo darem dit is al
'n stap nader aan die plek.
Hoop dit help
Groete
Jan van der Vyver
33.34.11S , 18.54.33E is almost spot on for Diemerskraal