Dagse Mense, hoop dat een van julle my kan help met inligting.
Ek is opsoek na van daai flexible shaft's wat sekere gyro's gebruik vir hulle prerotator's, ek kan die kry wat in die bouindustrie gebruik word maar die groef draai in die verkeerde rigting. Die goet moet beskikbaar wees, moet net die regte plek kry sonder dat die woord "aviation" gebruik word. Die wat ek kan kry is presies dieselfde ding as wat tans gebruik word in meerste gyro's behalwe dat die groef verkeerd om draai, en dit kos R200.00 vir 5 meter. Sal interesant wees wat die mense vra vir dieselfde ding as dit AVIATION is.
Dankbaar Coen.
Flexible prerotator cable?
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
Re: Flexible prerotator cable?
Hoe lang stuk soek jy? Ek het, regte rigting.
Re: Flexible prerotator cable?
Dagse
Ek gebruik rofweg so 150cm op 'n slag, maar afhangende van die prys sal ek meer vat . Ek PM jou oor die besonderhede en jou Gauteng oorbel se nommer te kry.
Dankbaar Coen.
Ek gebruik rofweg so 150cm op 'n slag, maar afhangende van die prys sal ek meer vat . Ek PM jou oor die besonderhede en jou Gauteng oorbel se nommer te kry.
Dankbaar Coen.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests