Man, ek is baie teleurgesteld om die naweek te moet misloop



Andries
Hi Maartin. Ek vlieg Saterdag oggend net na 6:00. Sal net die dag daar saam met julle geniet. Ek werk nog aan die ander manne hier om saam te vlieg met hulle gliders. Sal laat weet.Martinvt wrote:Hi,
Please comment and indicate when you will be arriving. Friday or Saturday?
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests