Who you calling a KOK???Blue Max wrote:...As julle Saterdag oggend deurkom kan ek die brekkie nie waarborg nie want dan gaan Bundy my assistent kok wees.!!![]()

Brandy goes great with scrambled eggs

Sorrie om van jou k@k te hoor!Air Hog wrote:Hi Paul, van ons moet werk om te kan vliegso ons kom eers Saterdagoggend deur net vir die Brekkie.

Nicow jy sal moet night ratings doen om my wakker to vlieg ou maat.nicow wrote:Ek dink ons gaan hul almal nog wakker vlieg
