Sonerai II rebuild by Junior
Moderator: Tailspin
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Plesier meneer
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Nou wat gaan hier aan, die skool kan darm nie die man so besig hou dat daar niks gebeur nie. Hy moet ondervinding opdoen ons soek appies wat weet wat aan gaan.
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Eksamen toe vakansie weg vir 'n week toe taildraggers toe terug skool toe, dan boogskiet en dan nog jag tussen in nou laat ons sien wat gebeur na die naweek se boogskiet is daar nog net 2 kompetiesies dan bou ons weer. die kinders se skedule is taaier as myne
hy moet roer die jaar want volgende jaar gaan hy Pretoria Boys High toe dan is daar geen tyd vir bou nie. Tensy ons plek in die koshuis kan reel vir sy projek
hy moet roer die jaar want volgende jaar gaan hy Pretoria Boys High toe dan is daar geen tyd vir bou nie. Tensy ons plek in die koshuis kan reel vir sy projek
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Airframe spray job done. Now off to have x-rays done.
Slowly but surely we will get there.
Hangar flying done again today
Slowly but surely we will get there.
Hangar flying done again today
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Going for flight test
- Posts: 179
- Joined: Mon Nov 22, 2010 9:36 pm
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Why the x-rays?
Re: Sonerai II rebuild by Junior
To determine if there is corrosion and or cracks.
We intend making this a very fast version of the Sonerai II and it obviously has some aerobatic capability. last thing we want is the air-frame to disapear from the scene when you need it most
We intend making this a very fast version of the Sonerai II and it obviously has some aerobatic capability. last thing we want is the air-frame to disapear from the scene when you need it most
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Bly daar word weer gewerk. Gaan hy by Nylstroom 2016 wees?
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Yes en hy kry prys vir eerste arrival kompleet of nieGoose wrote:Bly daar word weer gewerk. Gaan hy by Nylstroom 2016 wees?
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Enige verdere vordering op die plane??
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Divan lyk vir my Niemand bou meer op ML nie almal is baie stilDivan rossouw wrote:Enige verdere vordering op die plane??
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Ja ek is self stil oom, tyd en $....maar dit bly lekker om na die ander projekte te kyk
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Nou wat gaan aan met die een of word daar te veel boog geskiet
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Hi Richard
hoe gaan dit met die projek? Ek het toe WSW gekoop en het groot planne. Ek gaan ook n kompleet refurbishment doen en het n 912 Xtra enjin gekry wat ek daar gaan insit. Ek sal moontlik die huidige 2.3L VW met EFI verkoop wanneer ek dit uithaal.
Ek glo die W&B sal ok wees want tans is die battery, asook n groot blok lood, in die stert, wat natuurlik gaan uitkom.
Jacques

ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Wat gaan aan met die Sonerai Jacques
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests