Postby Tribal Croc » Tue Sep 13, 2011 6:44 am
Pietb wrote:Wolfman wrote:Hi Piet,
Lyk na 'n baie oulike aerie!!
Wanneer kom jy wys in Thabazimbi? Miskien moet jy 'n "cross-country" doen so by die Krokkenoster verby hier na ons toe?
Groetnis
Klink na `n goeie plan "Wolfman"
Sal kyk wanneer ek daar by julle kan uitkom via "Krokkenoster" so nie moet ons maar weer by hom ontmoet ?
Groetnis
Nou dit klink soos n bakgat idee

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies