Hoopenlik is more die grood dag. Ek sien vandag hy het die ongeluk in 2013-4-12 gehaat,so dis amper twee jaar later en hy vlieg amperJeanTree wrote:Hey Goose, was daai CAA "spanspektuer" al daar ?![]()
![]()
Jean.

Moderator: Tailspin

Hi DeonIceAge wrote:Hans,
Ek wil nou nie vloek nie so ek sal maar net sê daai vliegtuig is 'Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit'.....
Baie geluk met 'n 'stunning' projek..... Hoop ons sal haar ook by Kroon te siene kry. Sonder die kragdrade is die runway nou lekker lank en kan die vinnige jette ook daar kom kuier.![]()
Verf jy net jou eie vliegtuie of doen jy ander ook?? My Sannah sal self so 'n 'paint job' waardeer
Groete
Deon
Net so......net so ! Ekke wil ook weetAir Hog wrote:En.... Wat gebeur????
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests