Hoe loop julle beplaning. Van waar tot waar die eerste dag, Tweede dag, ens.

Bly jy kon Crocie van n groot pakslae ret

Groete
Goose
Bugwar wrote:This is the planned route:
North Coast.JPG
15 June - PM: Microland to Standerton 72 nm
16 June - AM: Standerton to Vryheid 99 nm
PM - Vryheid to EZULWINI 82 nm
17 June - EZULWINI
18 June - AM: EZULWINI to Piet Retief 99 nm
- PM: Piet Retief to Pyramid 80 nm
19 June: Pyramid to Microland via Arnot power station 64 + 77 = 141nm
The route is subject to availability at Ezulwini and Pyramid.
Ezulwini can be substituted with Sodwana and Pyramid with Baberton or Badplaas if there is no availability at said dates.
Bugwar wrote:Daar gaan ons ground support. Hoe gaan ek nou al die kaste bier karwei wat ek gekoop het?
As ek so kyk na die ander se beplaning gaan jy aleen by microland wees die 16deTribal Croc wrote:
My plan is om die 16de die oggend Microland toe te vlieg - sal maar daar sit en tone tel tot die ander opdaag![]()
Goose ek dink ek gaan die 19de vanaf Arnot na jou toe deur skieten as dit reg is my trike daar los en weer die 20ste terug plaas toe vlieg
![]()
Goose wrote:As ek so kyk na die ander se beplaning gaan jy aleen by microland wees die 16deTribal Croc wrote:
My plan is om die 16de die oggend Microland toe te vlieg - sal maar daar sit en tone tel tot die ander opdaag![]()
Goose ek dink ek gaan die 19de vanaf Arnot na jou toe deur skieten as dit reg is my trike daar los en weer die 20ste terug plaas toe vlieg
![]()
Lyk of hulle dan klaar by Standerton gaan wees
![]()
Jy kan jou airie hier kom los die 19de, Hoop jy het die keer 3 toue, anders staan jou ding weer punt in die wind![]()
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests