Bly om te sien jy`s "Terug In Die Lug" Ou Maat !!
Geniet Dit !!
KFA-Great Job!
Re: KFA-Great Job!
Baie dankie ou Piet, hoop die weer speel saam en sien julle Saterdag en Sondag daar.
Flying feeds the soul!
Re: KFA-Great Job!
Ons bietjie weg op die bikes die naweek maar hoop om vroeg Sat oggend gou `n draai te maak !!JvTonder wrote:Baie dankie ou Piet, hoop die weer speel saam en sien julle Saterdag en Sondag daar.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests