R 350000.00
Hennie
0829273038

Liewe Mnr bester,bester wrote:Bad nav
lu\yk my jy het nie 'n idee hoe een lyk nie. miskien kan ek jou help. dan is jy ook sommer op die regte pad of wat se ek alles. jou mail adres ASB. ek doen ennige iets om iemand reg te help.
Ja Mnr Bester, lyk vir my jy wil net jou vliegtuig verkoop.bester wrote:thanks trike nut
die fotos lyk nice ne.
dis sulke ouens soos bad nav wat lyk my nie mooi in die foto's kan waardeer nie. een van die ouens wat ook lyk my die heel dag op die net sit en kyk hoe ander ouens foute maak en dan proebeer sarkasties wees.![]()
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests