Altyd die beste
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Altyd die beste
Ek was op n fly in die naweek en was verbaas oor hoe die ouens altyd n ander produk afkraak. Ek het tussen ander mense gestaan en dit was int om tehoor HIERDIE IS N BETER FLIEGTUIG AS DAARDIE . want ek wou so een koop maar my airie is hier beter en daar beter en hierdie een is soveel goedkoper as daardie een .Alle vliegtuie het hulle beter en minder goeie punte, maar as n agent n ander se produk afbreek kry ek min respek vir so n persoon en loop uit sy vertoon stalletjie.
Re: Altyd die beste
Die moddergooiers het al vir my baie vliegtuie verkoop. Los hulle maar net rustig uit. 

Re: Altyd die beste
Hi Boatch , Boet,
Mooi gese julle twee.
Groete,
Gunter Rostek.
Mooi gese julle twee.



Groete,
Gunter Rostek.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest