Wonder why cant I use this undercarriage in a nose wheel configuration. It seems like the sweep is more forward than the standard configuration. If you swop them left right vise versa the sweep wil be more to the back than the one they use lately. I think it will give me only a bit of extra weight on the nose wheel.
Did't they use it like this in the early Bushbaby and if so why did they change it.
Just wonder and like to know.
Thanks
Bush baby
Bush baby
- Attachments
-
- 1.jpg (30.49 KiB) Viewed 3714 times
Pierre, omdat dit nie SO werk nie. As jy die tailie maingear omdraai, sit die hoof wiele te ver terug. Dis BAIE scary om die BB so te probeer vlieg. As jy die bungee deel omruil, sal jou wiele te ver vorentoe wees, en elke slag as jy inklim, sal jou errie op sy gat gaan sit.
NET die regte onderdele sal hier die werk doen. As jy hom n neuswiel wil maak, doen dit op die regte manier of los dit.
NET die regte onderdele sal hier die werk doen. As jy hom n neuswiel wil maak, doen dit op die regte manier of los dit.
Wiele
Doen baie graag iets omdat dit die regte ding is om te doen en nie net omdat
iemand sê dit word so gedoen nie.
Sover is ek tevrede met jou antwoord.
Wonner net of die 10cm wat hy agtertoe gehoek is 'n verskil sal maak ?
Is daar 'n verskil tussen die hoof wiele van die BB en die Exp?
p
iemand sê dit word so gedoen nie.
Sover is ek tevrede met jou antwoord.
Wonner net of die 10cm wat hy agtertoe gehoek is 'n verskil sal maak ?
Is daar 'n verskil tussen die hoof wiele van die BB en die Exp?
p
Die Explorer se bene pas glad nie op die BB nie. Te groot. Glo my, ek het n stel bene gekry wat verkeerdom gesweis was. Van onoselgeit dit nie agter gekom tot ek die sakie probeer lug-toe gevat het nie. Die take-off was .....wel, interessant
Die landing plein donners gevaarlik. Nou WEET ek hoekom die wielietjies sit, presies waar hulle sit. MOENIE daaraan gaan staan en verander nie. Jy kan dalk net gelukkiger wes as ek, en regtig jou gat sien. Ek het amper. Leer daaruit.
:D


Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests