Boet

Matters of general interest
User avatar
Bennie Vorster
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2111
Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
Location: Newcastle
Contact:

Boet

Postby Bennie Vorster » Wed May 09, 2007 11:35 am

Boet is jy nou veronderstel om ons geheime agent te wees hier rond of is jy nou deesdae te grand om jou gesig vir ons te wys hier op die forum? :twisted: :twisted: :twisted:
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Postby Boet » Wed May 09, 2007 7:10 pm

Ja. :D :D :D :D
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Postby Boet » Wed May 09, 2007 7:27 pm

Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
User avatar
Bennie Vorster
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2111
Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
Location: Newcastle
Contact:

Postby Bennie Vorster » Wed May 09, 2007 8:29 pm

Boet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Toemaar Boet ek weet hoe voel jy na almal so op my gepik het die week. :? Maar ek het besluit om te bly en hulle al hulle hel te gee. :twisted: :twisted: :twisted:
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Postby Boet » Wed May 09, 2007 9:17 pm

Vlie jou errie al. Ek het n Volla uit daai geel errie gehaal....... het nou n splinternuwe 582 in.
User avatar
Duck Rogers
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2318
Joined: Tue Nov 29, 2005 9:49 pm
Location: West Rand

Postby Duck Rogers » Wed May 09, 2007 10:45 pm

Boet wrote:Vlie jou errie al. Ek het n Volla uit daai geel errie gehaal....... het nou n splinternuwe 582 in.
Benna, hier's jou kans! Boet het 'n volla enjin vir jou, maak gou :twisted:
Airspeed, altitude, or brains....you always need at least two
User avatar
Duck Rogers
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2318
Joined: Tue Nov 29, 2005 9:49 pm
Location: West Rand

Postby Duck Rogers » Wed May 09, 2007 10:47 pm

Boet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede :twisted:
Airspeed, altitude, or brains....you always need at least two
User avatar
Bennie Vorster
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2111
Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
Location: Newcastle
Contact:

Postby Bennie Vorster » Thu May 10, 2007 6:52 am

Ons sal hom weer toetsvlieg hierdie naweek, ek behoort hom so teen Vrydag terug te kry. :wink: :wink: :wink:
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
User avatar
GR8-DAD
Top Gun
Top Gun
Posts: 700
Joined: Wed Feb 15, 2006 7:59 am
Location: Cape Town, Clanwilliam

Postby GR8-DAD » Thu May 10, 2007 7:16 am

Duck Rogers wrote: Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede :twisted:
H'mmm, en dit het jou toe nogal Jimpel gemaak.... :twisted: As jy vandag daarna kyk kry jy nie eens 'n glinster in jou oog nie :twisted: :shock: nog minder 'n gevoel in jou onderlyf, maar dit is as gevolg van jou ouderdom Oom eend :twisted:
Nooitgedacht: 124.8 Alt 1050 ft
S 32°16'49.8 E 18°53'33.0
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5056
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Postby nicow » Thu May 10, 2007 7:38 am

Vra jou apteker vir 'n piletjie,dit laat glo ooms weer lewe kry in die onderlyf.
User avatar
Bacardi
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 339
Joined: Thu May 26, 2005 10:08 pm
Location: Pretoria

Postby Bacardi » Thu May 10, 2007 8:04 am

Last edited by Bacardi on Thu May 17, 2007 11:14 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Tailspin
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3677
Joined: Mon May 23, 2005 9:53 am
Location: West Rand
Contact:

Postby Tailspin » Thu May 10, 2007 8:18 am

nicow wrote:Vra jou apteker vir 'n piletjie,dit laat glo ooms weer lewe kry in die onderlyf.
Actually the pilletjie is rather used at his age so he cannot roll over in his sleep and fall outa bed :twisted:

Smile Boet the world will wonder what you been upto.
Gavin van der Berg - ZS-WWF
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
User avatar
John Young
The Boss
The Boss
Posts: 1973
Joined: Tue May 24, 2005 8:38 am
Location: Jacksonville, Florida, USA

Quack-up, you old f@rt

Postby John Young » Thu May 10, 2007 8:44 am

GR8-DAD wrote: ... maar dit is as gevolg van jou ouderdom Oom eend :twisted:
:lol: :lol: :lol: Quack-up, you old f@rt :!: :!: :!: :lol: :lol: :lol:

Glad that I am not your age or am I at 52 :?: :oops: :oops: :oops:

Regards
John ZU-CIB
User avatar
Bacchus
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 375
Joined: Tue Oct 11, 2005 9:21 pm
Location: Wintervogel C.T.

Postby Bacchus » Thu May 10, 2007 11:31 am

[/quote]
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede :twisted:[/quote]

Die laaitie vra sy pa eendag: " Pa, wat is n doos?"
Pa se:" Bring gou vir pa die scope"

Hy maak hom oop op die middelblad an wys sy seun die prentjie en se:" Seun, sien jy daai drie sterretjies op die meisie se foto?"
"Ja, Pa!"
Pa se:" Nou die ou wat daai drie sterretjies daar geverf het.......DIS nou vir jou n doos!"
ZU-GFC COBRA
User avatar
John Young
The Boss
The Boss
Posts: 1973
Joined: Tue May 24, 2005 8:38 am
Location: Jacksonville, Florida, USA

Can see your "mug" again

Postby John Young » Thu May 10, 2007 11:56 am

Hey Boet,

Can see your "mug" again - nice one. =D*

Regards
John ZU-CIB
Attachments
206328381544e8138e19353.jpg
Lightened up
206328381544e8138e19353.jpg (4.07 KiB) Viewed 5275 times

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests