


Toemaar Boet ek weet hoe voel jy na almal so op my gepik het die week.Boet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare geledeBoet wrote:Jaaaaa... OK. Ek was so half en half de donner in oor die gekrap aan die Junkie-aangeleentheid, so erg ek was besig om van die forum af te fo. DIS hoekom my foto weg is. Ek bly maar aan terwille van al die nice ouens. NOU WEET JY. Tevrede?
H'mmm, en dit het jou toe nogal Jimpel gemaak....Duck Rogers wrote: Boetie, sit asseblief jou foto terug. Ek laaik nie daai 2 sterretjies nie. Laat my dink aan die Scope tydskrif van jare gelede
Actually the pilletjie is rather used at his age so he cannot roll over in his sleep and fall outa bednicow wrote:Vra jou apteker vir 'n piletjie,dit laat glo ooms weer lewe kry in die onderlyf.
GR8-DAD wrote: ... maar dit is as gevolg van jou ouderdom Oom eend
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests