hoop julle het n (veilige ).... en mooi kersdag.
en n wonderlike 2015. ( ek sit inRwanda, en nie by my gesin nie )....................

groete.
veilig vlieg
pit bull.
dag Jacques,Induna wrote:selfdte vir jou! miskien moet ons n bladsy open vir al die expats wat weg van die huis is... ek sit in kazakhstan tot na die nuwe jaar...![]()
Jacques
Kazakh het n groot olie en gas ontwikkeling...! Ek sit hier in die koue op die Kaspiese see...kloot piloot wrote:Tell us some more, Pit Bull and Induna.
Wat doen julle in Rwanda en Kazakhstan ? Send us some pics.
Dag Jacques,Induna wrote:Kazakh het n groot olie en gas ontwikkeling...! Ek sit hier in die koue op die Kaspiese see...kloot piloot wrote:Tell us some more, Pit Bull and Induna.
Wat doen julle in Rwanda en Kazakhstan ? Send us some pics.
Jacques
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests