
Wat ek lees klink alles mooi en sorgvuldig uitgewerk.
Tx, moes jou vir n rukkie besig gehou het.
Paul, kan jy n roete uitwerk wat n ou van Microland af sal vlieg ? ( met n trike)
Ek merk as n ou by Pilansberg kom waar n ou moet uitklaar en dan daarna moet vlieg om in te klaar by FBSP ( Francistown), is dit een moerse distansie.
Obvious gaan n ou dan die eerste reel breek om in SA te land en te refuel sodat n ou nog dieselgde dag by Selebi Pikwe ( Francistown kan arriveer.?
Kyk n bietjie na bg scenario en gee ons jou mening.!

Nog n vraag.
Is daar alternatiewe plekke om uit te klaar anders as Pilansberg?
Ek sal verder noord wil uitklaar.
