Aquila 1 Wing - SOLD
-
- Looking at the sky
- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 07, 2014 1:39 pm
Aquila 1 Wing - SOLD
Aquila 1 Wing for sale. 714 hrs, tested. R 12000-00. Contact me on 082 902 1789.
Last edited by Stephan dup on Wed Nov 05, 2014 3:45 pm, edited 1 time in total.
Re: Aquila 1 Wing
Issie vlerk nog goed, kleure envliegure witwillem
-
- Looking at the sky
- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 07, 2014 1:39 pm
Re: Aquila 1 Wing
Hi Willem
Die vlerk is tans afeslaan, en getoets. Hy het 714 ure op. Kom kyk gerus en besluit. Die vlerk is lemmetjie groen, pers en wit. Kontak my gerus op my sel as jy vrae het.
Die vlerk is tans afeslaan, en getoets. Hy het 714 ure op. Kom kyk gerus en besluit. Die vlerk is lemmetjie groen, pers en wit. Kontak my gerus op my sel as jy vrae het.
Last edited by Stephan dup on Fri Oct 24, 2014 11:05 am, edited 1 time in total.
Re: Aquila 1 Wing
Daai groen mannetjie gaan nie baie van sy nuwe van hou nie,
het met hom gepraat oorie vlerk,sal moontlik die naweek kom kyk willempie

- BUKS VAN NIEKERK
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 122
- Joined: Fri Dec 30, 2011 11:02 am
Re: Aquila 1 Wing
ek L M G A, Alex wie................,
Willempie kom jy saam braai op nasionaale braai dag, dan hoor ons wat die groenmannatjie van sy nuwe van





Regte manne skiet nie renosters om n horing te kry
Re: Aquila 1 Wing
Ekke hoor die groen mannetjie beginte werk volgende week weer , ja sy se vrougoed het harre op har tanne gehad . Smaak my die ou is so bietjie styf maar so mak soos n lam hoor ekke Witwillem 

-
- Looking at the sky
- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 07, 2014 1:39 pm
Re: Aquila 1 Wing
Ja manne...ek moes hoor die Alex se van is Rudd, nie Rat nie...jammer daaroor Alex...my Aquila staan nou terug by my huis, en ek gaan die 582 Blue top, met ratkas en moontlik die warp drive prop verkoop, dan die kompleet Cart met instrumente, wiele en nuwe sitplek ens, en die vlerk...afhangende van die behoeftes daar buite. As julle van iemand weet, skakel my gerus op 082 902 1789 aangesien ek nie baie op die forum is nie...
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Aquila 1 Wing
Maak 'n prys,dan onderhandel ons...
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests