DIRK se EXPLORER
Moderator: Tailspin
Re: DIRK se EXPLORER
Net voor ek vrek van pyn. Ek het gister iewers iets opgetel wat bietjie te swaar was. My rug pyn ...moerse seer. Anyway, voor julle vrek van nuuskierigheid. Dirk se errie vlieg soos n hot-rod. Ek was nog besig om die throttle oop te maak, toe spring die gevaarte soos n padda van n klip af, die bloue lug in, en klim soos n poep uit n bad uit 1200vt per minuut. Jeeeez, die enjin is wild hoor. Na so n paar draaie en swaaie, terug grond toe. Sy vlieg baie lekker, maar die pilot sal moet wakker wees. Die errie het BAIE krag. Oom Piet se proepeller doen ook sy ding. Dirk loop nou met n smaail rond, en net sy ore keer dat sy bo-kop nie afval nie.
-
- First solo
- Posts: 94
- Joined: Wed Mar 23, 2011 2:35 pm
- Location: Cape Town
Re: DIRK se EXPLORER
Mooi man. Lyk baie goed. So nou sien ek uit om myne ook daar te sien.
Bushbaby Explorer : ZU-FYJ
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: DIRK se EXPLORER
Hierdie errie is wragtig mooi! Welkom by die tailwheel club...
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: DIRK se EXPLORER
Baie dankie maar moet eers bewys ek is sy baas. Ek is so opgewonde ek kyk nie meer die fotos nie ,want ek anders trippel ek soos n jong kalfie! hehehe
Net Rooi Wyn
Re: DIRK se EXPLORER
Dirk se 914 enjin........ Dontwannatalkaboutit. His brand spanking new 912 ULS turned up here on Monday morning, and I helped him shoehorning the engine into his aerie. Test flight went without a glitch, exept for the prop pitch that was a tad on the course side. Now rectified. Test flying comences tomorrow.
Re: DIRK se EXPLORER
Dirk vlieg nou tog te lekker. Die nuwe 912ULS doen sy ding.
- Attachments
-
- DSC_0090 - Copy.JPG (72.58 KiB) Viewed 5843 times
-
- DSC_0110.JPG (51.77 KiB) Viewed 5843 times
-
- DSC_0125.JPG (75.27 KiB) Viewed 5843 times
Re: DIRK se EXPLORER
Dirk is enjoying a whale of a time with this aerie. Al is hy nog op die ou manier gebou.........
- Attachments
-
- Doing a 50m take-off, no wind!
- DSC_0231 - Copy.JPG (94.15 KiB) Viewed 5746 times
-
- DSC_0201 - Copy.JPG (71.9 KiB) Viewed 5746 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests