Hehe Boet, ja, dit moet seker help! VYZ is tog die vinnigste vliegtuig onder 600kg in die landBoet wrote:Rudix, met daai exos wat so trug kyk, maak daai turbo seker thrust soos n jet enjin, dit help dalk??. Hennie, ek piepie nie graag op n entoesias se battery nie, maar ek, Boet Jacobus Martin Loubser, gee jou n briefie: Jy GAAN jou GT-middle-A sien met n 532 enjin in jou KR. Die enjin is maar so R5000 werd. Die KR kan jy nie bou vir R15000 nie. Op die foudies lyk die KRtjie nogal mooi. Jy kry net een body en een lewe, is jou lewe dan vir jou minder werd as die prys van n enjin? Adverteer hier onder, iewers sal jy n goeie Jabbie kry teen n bekostigbare prys. Gedult grootseun, gedult!! Volla enjins is oor die algemeen gagga enjins. Ek het te amper my gat gesien met een om OOIT weer die stuk gemors te vertrou. Once bitten..........
Ek moet erken, ek is nie gemaklik met daai 532 in die KR nie, dan eerder a 582. Ek weet hoe graag my maat Henni wil vlieg maar die KR is nie jou maat as jy nie die aanloopbaan kan maak nie, ek weet......