ek ''blaai'' so deur die bladsye van'' hangar talk'', ''flying events'' en ander topics. ................... en ek verlan so om weer in die lug te kom, ek het die 5de jan 2014 laas gevlieg.
want ek sit in Rwanda, werk hier .............
maar dan moet ek se. was dit nie vir ''skrywers'' soos kloot pilot nie, sou dit nog k@ker gewees het. ek dink kloot se ''storie'' van; ''AND THEN WE WERE ONE..........'' IS UITSTEKEND!!!!!!!!! (ek ken nie vir kloot persoonlik nie ) maar die man het n oulike manier om n ding te vertel.
ek doen n beroep op kloot, hy moet a.s.b ten minste een keer per week so n ''storie'' plaas.
ek het darm n gopro gekoop, en n paar vidio's gemaak van my ''rond-vlieg'' toe ek in s-a was in desember. kyk elke aand na dit, dan klim ek in die bed ............ en verbeel my ek is in my vliegtuig, en begin met ''pre flight'' cheks. ..........
maar ek moet werk om die pod aan die kook te hou, sodat ek kan doen wat ek so baie van hou en dit is V L I E G !!
en hooplike kan ek die knoop deur haak(deal doen ) as ek nou terug is in s-a om my droom vliegtuig te koop, wil graag ''up-grade'' na LSA net jammer ek moet my ''groen-blits'' verkoop .
ek hoop almal vlieg veilig, en geniet dit

groete
pit bull