Finally: MY own Bushbaby Explorer

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Jan 26, 2014 8:57 am

So I went flyabout again this morning at sparrows. No wind and a magic carpet ride of note. For company I invited my little friend along, her name is Karen, and she is 14 years old. We landed in the veld to give her a taste of the Hoodia Gordonia plant. I think it tates like sweets, she thinks it is "yech". Admit that it is a bit of an aquired taste. We also find a groot lelike harige gogga. We fly some more, and her smile tells me that she is enjoying this flight tremendously. Her mother passed on in May last year. Cancer. It is not good for such a young kid to lose her parent. Flying brings her some happiness. vhpy vhpy vhpy
Attachments
103_0337 - Copy.JPG
Me and Karen enjoying the flying
103_0337 - Copy.JPG (56.71 KiB) Viewed 4797 times
103_0340 - Copy.JPG
Hoodia Gordonia flower.
103_0340 - Copy.JPG (83.43 KiB) Viewed 4797 times
103_0334 - Copy.JPG
Lelike harige gogga!
103_0334 - Copy.JPG (78.03 KiB) Viewed 4797 times
103_0342 - Copy.JPG
And no, she did not like the taste!!
103_0342 - Copy.JPG (77.84 KiB) Viewed 4797 times
103_0344 - Copy.JPG
The smile say it all!
103_0344 - Copy.JPG (66.78 KiB) Viewed 4797 times
Dualstar
Pre flight checks done
Posts: 37
Joined: Mon Dec 17, 2012 12:25 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Dualstar » Sun Jan 26, 2014 9:59 am

Jou hart klop reg Boet!!!
ZS VVR
SuperJohnie
Signed up at flight school
Posts: 28
Joined: Fri Dec 31, 2010 10:02 am
Location: Nelspruit

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby SuperJohnie » Sun Jan 26, 2014 12:39 pm

Mooi so Boet!
German
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 473
Joined: Wed Dec 26, 2007 8:27 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby German » Sun Jan 26, 2014 2:42 pm

=D* =D*
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Jan 26, 2014 4:37 pm

Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera. :shock:
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby avgas » Sun Jan 26, 2014 8:05 pm

Boet wrote:Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera. :shock:
Tipex :roll:
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Mon Jan 27, 2014 10:39 am

avgas wrote:
Boet wrote:Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera. :shock:
Tipex :roll:
Ja Tipex sal vir Boet werk maar nie vir ons nie, net soos daai blond :twisted: :lol:
Flying feeds the soul!
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Jan 27, 2014 7:07 pm

Lyk da vi my daai blond pla jou?? As ek self jonger was.......... sug...........
Attachments
103_0306.JPG
103_0306.JPG (76.22 KiB) Viewed 4708 times
103_0308.JPG
103_0308.JPG (52.2 KiB) Viewed 4708 times
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Jan 28, 2014 12:49 pm

Sit en kry nou net snaaks vir die foudie. My errie VERTEL vir die Bok: F@k jou bok, my wiele is tog groter as joune!! (^^)
Attachments
1010173_10151759282907835_551837261_n.jpg
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Tue Jan 28, 2014 1:55 pm

Baie skerp Boet!!

En nee ek praat nie van jou blond nie ek praat van die een: Hoe weet jy 'n blondine het op die rekenaar gewerk? Daar is tipex op die skerm :lol: :twisted: ##
Flying feeds the soul!
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Jan 28, 2014 7:06 pm

Jaaa, ek weet, ek het die datum op my kamera uit ge tipex!! :lol:
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby avgas » Tue Jan 28, 2014 10:16 pm

Boet wrote:Jaaa, ek weet, ek het die datum op my kamera uit ge tipex!! :lol:
Bliksem jy leer vinnig Boet :wink:
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Wed Jan 29, 2014 6:14 am

By my slim maats...... :wink:
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Mar 02, 2014 12:25 pm

My hand pyn my vanoggend lank voor son-op wakker. Ek het n helse val gehad, en n beentjie in my hand gebreek. Maar die dag is te mooi om te mors, en ek sluip stil-stil die huis uit, want vandag is VLIEGDAG!! Die "speelpark" wink. Daar is plekke wat ek van naderby wil gaan bekyk. Die hele ritueel van petrol ingooi, ruit was, "taaiers" skop ens word lui-lekker aangepak, want vandag is ek nie haastig nie. Jinx spring baie gewillig die lekker koue lug in. Mmmm, is ons darem vandag weer lig op taaiers!! vhpy Ek wil vandag 2 spots van naderby gaan kyk. Spot een is die landplek nie te grof nie, maar daar is gate en so hier en daar n groterige bos. Geen probleem nie. Ons hang stert omlaag tot presies waar ons wil land, en plant hom waar hy moet wees. Ek klim die klein koppie uit om sy bokant beter te gaan verken. Ja, die boesmans was hier. Oral rond le stukkie volstruis eier dop, en stukkies "flint" waarvan hulle pyl punte gemaak het. Teen die kant van die koppie is n groterige gat in die skalie formasie gegrawe, en ek loer in. n Paar kwaai bye vertel vir my, "voetsek, ons soek jou nie hier nie!!" Ek maak my gedwee uit die voete want daai efinilopiekenienieerrouplanealojem, vat nie kak van enige iemand af nie, en ek swel aller verskrikliks van bysteek.
Opstyg is lekker kort, want die spasie is maar min. Spot 2 is interessant. Die landplek is kort, en die over run maar growwerig. Dankie Vader vir lekker vet tekkies. Dis een van daai plekke waar jy wonder, nou hoekom het ek hier geland?? Ek stap rond, en dis verskriklik droog. Net toe ek dink hier is rerig niks, sien ek hier is tog n bietjie lewe. Blommetjies en n bossie met n paar groen blaartjies. Ek onthou dat hier so 2 weke gelede n buitjie reen geval het. Seker maar die. Die "landingstrook" hier is klipperig, en die opstyg interessant. Terug by die huis vra my Softness:"Waar was jy", en ek vertel.........Haar kommentaar: "Jy kyk te veel long props & big rocks". As sy maar weet! :wink: :roll:
Attachments
103_0562.JPG
Spot een se landplek, van bo-op die koppie gesien.
103_0562.JPG (76.72 KiB) Viewed 4503 times
103_0563.JPG
Boesman flint
103_0563.JPG (84.02 KiB) Viewed 4503 times
103_0566.JPG
Jinx in sy element
103_0566.JPG (67.39 KiB) Viewed 4503 times
103_0567.JPG
Enetjie wat ek nie mis gery het nie!
103_0567.JPG (74.94 KiB) Viewed 4503 times
103_0569.JPG
Bietjie kleur tussen al die droe vaal
103_0569.JPG (81.38 KiB) Viewed 4503 times
103_0570.JPG
Hier is darem bietjie geel ook
103_0570.JPG (71.08 KiB) Viewed 4503 times
103_0572.JPG
Dis die stop-plek na n interessante landing
103_0572.JPG (76.06 KiB) Viewed 4503 times
103_0574.JPG
Waar ons grond gevat het.
103_0574.JPG (75.76 KiB) Viewed 4503 times
103_0573.JPG
Oppervlak van die opstyg plek.
103_0573.JPG (83.29 KiB) Viewed 4503 times
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Fri Mar 21, 2014 9:57 am

Friends came to visit last weekend. The one and only son is 11 years old, and have never flown in a "small" :roll: aeroplane before. A status that we changed quickly. He has a lot of hours on his flight sim, and as I gave him the stick, he flew my aeroplane as if it is on rails!! According his parents, he is still smiling and now wants to learn to fly!! vhpy vhpy vhpy
Attachments
103_0641.JPG
Hjelmar Rall, The young pilot -to-be.
103_0641.JPG (48.73 KiB) Viewed 4336 times

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 31 guests