Het my nie n gap gegee om dear te sak nie toe route ek mar so bo langs kupala toe

Dankie bundy
pietmeyer wrote:![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
I flew over a castle this morning![]()
![]()
![]()
![]()
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daarWaar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
![]()
Cheers
Hallo Andre, thanx vir die oe wys. Was nie by die huis nie maar Maruis het gese DAA was oor. Maruis land en stuig maklik twee groot ouens op. Wil more uitvlieg Buffelspoort toe. Miskien draai ek by jou.Airbender bravo wrote:Hi folla het die runway biki kom inspekteer vanmiddagbaie mooi net so klein biki kort op ,
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
Goose jy is Welkom om te land, hier sal koffie en en en wees.Goose wrote:pietmeyer wrote:![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
I flew over a castle this morning![]()
![]()
![]()
![]()
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daarWaar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
![]()
Cheers
Piet lyk na n plek wat ek moet gaan besoek, dalk moet ek more oggend daar gaan ondersoek instel
Goose
Lyk baie smart daarpietmeyer wrote:![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
I flew over a castle this morning![]()
![]()
![]()
![]()
Marius en Folla, die plek lyk awesome......net jammer dis so stil daarWaar was die koffie en koekies maar ek neem aan op 1 January 7 uur die oggend slap die kasteel personeel nog
![]()
Cheers
Kan seker gedoen word,mar gister met pax en amper vol tank fuel was te mar biki moeilik om vinnag van die groend af te kom ,mar ek moet met my ou raptor .... mmmmm amper soos om met chopper op te stygFolla wrote:Hallo Andre, thanx vir die oe wys. Was nie by die huis nie maar Maruis het gese DAA was oor. Maruis land en stuig maklik twee groot ouens op. Wil more uitvlieg Buffelspoort toe. Miskien draai ek by jou.Airbender bravo wrote:Hi folla het die runway biki kom inspekteer vanmiddagbaie mooi net so klein biki kort op ,
So warm dag met pax mar mooi sal maklik kan land one up
Was daar na ek by brits was maar geen beweeging nieAirbender bravo wrote: Ja asb julle moet kom raas hier by my ek wag al lank vir aksie ,hier was darm al n rv7a,en sling wat kom hallo se het!![]()
Groete
Did you fly with zu fib i saw you and waved was working on one of the trucks you were welcome to do a full stop,maybe next timeGoose wrote:Was daar na ek by brits was maar geen beweeging nieAirbender bravo wrote: Ja asb julle moet kom raas hier by my ek wag al lank vir aksie ,hier was darm al n rv7a,en sling wat kom hallo se het!![]()
Groete
Kasteelpersoneel was almal nog by Brits!!Goose wrote:Goose jy is Welkom om te land, hier sal koffie en en en wees.
Was daar ook en ook geen beweeging
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests