Old one but still funny
After every flight, QANTAS pilots fill out a form, known as a 'gripe sheet' to tell mechanics about problems with the aircraft. The mechanics fix the problem, and then document their repairs on the form.
Here are some actual maintenance problems submitted by the pilots (marked with a 'P') and the solutions recorded (marked by an 'S') by maintenance engineers, who by the way have a sense of humour:
P: Left inside main tyre almost needs replacement.
S: Left inside main tyre almost replaced.
P: Test flight OK, auto-land very rough.
S: Auto-land not installed on this aircraft.
P: Something loose in cockpit.
S: Something tightened in cockpit.
P: Dead bugs on windshield.
S: Live bugs on back order.
P: Auto pilot in altitude-hold mode produces a 200 feet per minute descent.
S: Can't reproduce problem on the ground.
P: Evidence of leak on right main landing gear.
S: Evidence removed.
P: DME volume unbelievably loud.
S: DME volume set to more believable level.
P: Friction locks cause throttle levers to stick.
S: That's what friction locks are for.
P: IFF inoperative in OFF mode.
S: IFF always inoperative in OFF mode.
P: Suspect crack in windshield.
S: Suspect you're right.
P: Number 3 engine missing.
S: Engine found on right wing after brief search.
P: Aircraft handles funny.
S: Aircraft warned to straighten up, fly right and be serious.
P: Target radar hums.
S: Reprogrammed target radar with lyrics.
P: Mouse in cockpit.
S: Cat installed in cockpit.
P: Noise coming from under instrument panel. Sounds like a midget pounding on something with a hammer.
S: Took hammer away from midget.
Friday Smile
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Friday Smile
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"

Re: Friday Smile

I asked one of our system providers to explain why we have to spend $128 670 on an upgrade. Their reply was:
To have the last available system release which contains ALL THE BUGS discovered in ALL XXXX projects all over the world.
My response was:
So, you are selling us "all the bugs discovered in all XXX projects all over the world". Don’t we have enough bugs?

Obviously, a typo on their side.

I have not received a reply

Hope the boks win tomorrow

Fly Safe and have a great weekend

Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
Re: Friday Smile
Air Hog wrote:
P: Test flight OK, auto-land very rough.
S: Auto-land not installed on this aircraft.
P: Number 3 engine missing.
S: Engine found on right wing after brief search.
P: Aircraft handles funny.
S: Aircraft warned to straighten up, fly right and be serious.

- Turbo
- Top Gun
- Posts: 747
- Joined: Sun Dec 16, 2012 3:49 pm
- Location: TurboDirect the home of Garrett Turbochargers
- Contact:
Re: Friday Smile
WHAAAHAHAHAHA brilliant!! sarcasm - the lowest form of witt --- but the funniest!!
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
DIE INGELSMAN in die wildtuin
Sommer met die intrapslag hou ek niks van die Ingelsman wat my kleindogter hier by ons kom aansleep nie. Vir weke al sien ons uit na haar kuiertjie uit London en aan die begin kon ons nie fout sien, dat sy nou haar Ingelse boyfriendjie wou saamnooi op 'n onvergeetlike toer saam met Oupa en Ouma deur die Kruger Wildtuin nie.
Uiterlik nie 'n onaangename seun nie, maar toe die bleeksiel sy bek oopmaak en my met "Hello Gramps" groet, is my moer klaar suur. Sulke voorbarige vermetelheid. Met die pap handjie waarmee hy bladskud, skud ek hom amper uit sy oorbel en hy het reeds een verloor.
Maar opgedress vir die okkasie hoor. Leerstewels wat amper tot by sy knieë kom, sy khakibroek al die pad ingedruk. Met sy dik belt se gèspe sal mens 'n olifant met twee houe kan doodslaan.
Wat die man als gelees het oor Suid-Afrika weet ek nie, maar aan die belt is 'n waterbottel, 'n mes wat amper sy stewels raak, 'n moon-bag met 'n rooi kruis op en een van daai kanariegeel selfone met die baie knoppies.
Die man dra 'n swart t-shirt wat sê rook is verbode en iets van die aardbol wat warm word. Maar ek weet, die Wildtuin is nie speletjies oor Desember nie. Warm gaan die man beslis warm kry en rook gaan ek beslis rook, al het Kleinpop my agteraf gewaarsku dat die man so bietjie opgewonde oor tabakgebruik kan raak.
Die man is goed in tale ook. Al drie Afrikaanse woorde by Kleinpop geleer. 'Dankie, kak en lekka.' Alles is kak of lekka. Kleinpop is lekka. Ons paaie is kak. Die son is kak. Ouma se koeksisters is lekka. Vreeslik puntenerig oor kos ook, die mannetjie. Eet nie vleis nie, eet nie dit nie, eet nie dat nie, daai moet eers gekook word voor hy sal drink ens, ens. Ek kon dit nog vat toe die man iets van "kak SUV" sê toe hy in die kombi klim, maar toe die man "kak music" op my Klipwerf mompel, steek ek summier my pyp op. Sommer so in die ry, soos ek altyd maak.
Kleinpop probeer nog verbouereerd keer, maar Oupa leer die man nog bietjie Afrikaans: "F*k jou, in my Van rook ek, broer." Die man leer vinnig en maak sy eie Afrikaanse kombinasies: "F*k, this rook is lekka kak, dankie."
Maar met 'n man wat nie vleis eet nie, gaan dit maar lekka kak in die wildtuin. Teen dag drie is die man se slaaiblare wat hy in Phalaborwa se Spar gekoop het al heel vrot. Sy dieet bestaan uit Ouma se padkos- koekisters, Nik-Naks en braaivleispap sonder sous. Teen aand vier is hy honger genoeg om sy vegetariese geloof te verloën. Natuurlik nie openlik nie. Vang ek vir Kleinpop uit, toe sy ongemerk 'n tjop of drie na die man se tentjie toe smokkel.
Dag vyf ruik ons al vroegoggend vegetariese maag- reaksies op vleis. Net mooi in die middel van nêrens en op die dag se hitte kom klop die man op my skouer hier voor in die kombi, so in die ry. "I MUST go!" beduie die man na sy poephol - asof ek nie lankal kon ruik wat hy wil doen nie.
Ek stop maar die kombi naby 'n laagte boompies. Dit is in elkgeval so warm, geen dier sal dit in die omgewing waag nie. "There," beduie ek hom na die boompies. "No ways!" protesteer die mannetjie toe. Ek beduie vir die mannetjie in my beste Engels dat daar "no ways" is dat hy verder my kombi se binnelug met sy buikwinde gaan ontsier. As hy nie nou sy ding gaan doen nie, gaan hy verder stap. "Gee vir die man kakpapier," beveel ek vir Kleinpop. Die man weet nou al genoeg van Afrikaans om te smeek "No, I want nice paper please!"
Soos iemand wat oor duwweltjies stap, benader die Ingelsman sy natuurtoilet. Na 'n rukkie verdwyn hy agter die boompies Ons kyk maar almal versigtig in die omgewing om die man darem betyds te waarsku, sou daar dalk ongediertes nader sluip. Nou een ding van die Wildtuin. As een kar stop, stop almal agter hom om te kyk watse diere kyk die voorste
kar. Veral so op die middaghitte as daar min is om te sien. Die Ingelsman het skaars gehurk, voor die Land Rover agter ons stop. Die gesinnetjie bespied die rigting wat ons kyk. Hulle wil ook sien wat ons sien. Verkykers word uitgehaal. Nog voertuie stop.
Een ou klim uit met 'n groot kamera op 'n driepoot. Nog karre stop. Na vyf minute lyk dit soos die Dakar Rally wat wil afskop. Groepies brawes staan teen die reëls orals buite hul karre en kyk met lang lense. Party klim bo-op hul voertuie se dakke vir 'n beter uitsig.
Wild was besonders skaars hierdie jaar. Nou of daar werklik een was, weet ek nie, miskien
was dit 'n oorywerige verbeelding in 'n desperate soeke na diere. Maar toe die ou so ses karre van ons af skree "Leeu, ek sien hom!" weet ek die Ingels- man verstaan meer Afrikaans as wat ons gedink het. Met al die mense wat so staan en kyk na die veld agter hom, kry die kreet nog eerbaarheid ook.
Soos 'n lus foksterriër wat hitte geruik het, peul die man uit sy bostoilet uit en hardloop vir die kombi. Die broek om die enkels laat die man so paar keer pens en pootjies neerslaan, maar sy herstel is elke keer merkwaardig. Sy roete na die eindpaal is een stofbol soos die man beweeg.
By die kombi aangekom is die man se broek darem min of meer heuphoogte, maar in die veld lê 'n lang mes en 'n kanariegeel selfoon. Die Ingelsman soek dit klaarblyklik nie terug nie. Die konvooi karre agter ons, ry stadig verby, terwyl die Ingelsman sy broek en asem op die regte plekke kry.
Te oordeel aan die hoeters en gesigte het die mense waarde vir geld in die wildtuin gekry.
Na die vakansie is Kleinpop heel uit haar Ingelsman uit. Dié het sommer vroeg 'n vlug London toe gevat. Sy wil hom nie weer sien nie. Miskien was dit die nagedagte aan die ongebruikte toiletpapier.
Miskien was dit die klein, bleek, swaaiende voorgedagte……

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 42 guests