Ek stem saamPietb wrote:Hi Pieter
Weereens Baie Dankie vir `n lekker naweek, ons het lekker gekuier.
Ons moet mense soos julle baie waardeer wat nog die tyd en guts het om so iets te reël. Ek kan myself maar net indink hoeveel effort in so storie gaan.
Dra ook asb ons dank oor aan al die ander wat jou gehelp het en spesiaal aan jou Ma vir al haar moeite met ons slaapplek.
ATC was ook great !!
Jammer dat jy nie altyd ALMAL kon tevrede stel nie ???
Sien julle weer volgende jaar.
Groetnis
Piet & Christa
Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Jun
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Ja.Pietb wrote: Jammer dat jy nie altyd ALMAL kon tevrede stel nie ???
Jy kon sommige mense altyd tevrede stel,
Jy kan somtyds almal tevrede stel,
maar jy kan NOOIT altyd , almal tevrede stel nie.
Ek se weer - "job well-done"
Ek's volgende jaar weer daar.
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Ek het so paar fotos hier gelaai:
http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 852&type=3
Dit is op Potties Vliegklub se facebook blad.
http://www.facebook.com/media/set/?set= ... 852&type=3
Dit is op Potties Vliegklub se facebook blad.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Stiaan Smith saam Oom Ivan!
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Pieter en mede organiseerders, baie geluk met nog n goed georganiseerde en suksesvolle fees. Is daar statistiek beskikbaar van hoeveel vliegtuie, mense ens. by die fees was? Ek weet daar was een trike.
Wiets Beukes
ZU-DOD
ZU-IFL
ZU-DOD
ZU-IFL
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests