Die swales is n groot help,as jy so 100 kan kry vir elke vak op swales,sal jy

So die naweek is jy klaar Johan...ek vlieg Sat en Sondag,sien jou by Circus.

Ek het myne By Russel Bird(African grey) gekry ons CFI.Hy is op die forum kontak hom gerus!Ja,Rafiek ons sal sien wat die weer maak!JvTonder wrote:Hi waar kan ek die swales kry en wat kos dit?
Dankie
Dankie,Tribal!Nou net my nav klaar gemaak!Rafiek(Madman) gaan n bolliehood movie maak van die trip!Tribal Croc wrote:Lekker![]()
enjoy your x country and last solo hours
![]()
die einde is amper hier
Just think on your Ntokozo trip you will be a MPL and not a SPL
Ja wat n dag!Op gestyg en net anderkant Kliprivier vlieg ons in n misbank vas!Tribal Croc wrote:en toeen toe
en toe
vertel
vertel
![]()
Laat weet of daai Bolliewood movie op youtube gaan kom
Eish daai Porra vatikakiHENNING JOHAN wrote:Nou is my opleidings ure klaar na 4.2 ure se vlieg vandag!Oook maar lekkker moeg!Nou bly my eksamens en flight test oor!
Porra het vandag my goeie coms gegee.Dankie Tribal Croc!Tribal Croc wrote:Eish daai Porra vatikakiHENNING JOHAN wrote:Nou is my opleidings ure klaar na 4.2 ure se vlieg vandag!Oook maar lekkker moeg!Nou bly my eksamens en flight test oor!
![]()
klink of dit n heel interesante dag was geluk
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests