Hi praat met Aleks het sy bokkewaen gehuur om see toe te gan hetti veel gevlie di water is te naby en trekki traaik water se kant toe , lekke aftyd gehad behalwe virri spietkoppe wat my geld gevat het by harriesmit het 69 inni 60 zone gery , my se liksens het n veval datum op , nou hettek ok alles gesien, die sagthuid was kwaai en moes verder dryf tot ons uitie vrystaat was ,

witwillem