Bosveld Cross country

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Airbender bravo
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 50
Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am

Bosveld Cross country

Postby Airbender bravo » Thu Feb 13, 2014 7:21 pm

Ok so ek het gedink ons moet n lekker bosveld vlieg naweek reel my beplanning ,of idee is as volg,
Vrydag oggend wielle op teen 6uur vanaf kroon tot by kokoriba waar ons almal bymekaar kan kom soos die wat van ander,
Velde af vlieg,van daar af atlanta vir n smoke break,dan tot by oornag bestemming koedoeskop innibos slaap dan da oor vir die aand dan,saterdag oggend vertrek ons ,thabazimbi tot by ellisras oornag da iewers ,en dan sondag oggend terug.

Dis net n voorstel almal is welkom en ek is oop vir idees en roete beplannig,en n datum dit moet goedkoop wees en fun wees,
Dis n baie lekker area om heen te vlieg
Groete (-) (-)
Live life without limits

Ex zu-fdw

Zu-hire and fly

ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582

Adventure in every flight! !!!
RV12
Survived second engine out
Survived second engine out
Posts: 351
Joined: Mon Jan 20, 2014 2:59 pm

Re: Bosveld Cross country

Postby RV12 » Fri Feb 14, 2014 1:43 pm

Klink lekker !!
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Bosveld Cross country

Postby Goose » Fri Feb 14, 2014 7:15 pm

Dit klink heel lekker. Sal by die eienaar van die plaas hoor of die aanloobaan nog bruikbaar is en of daar onder die vlerk gekamp kan word. Die baan is 25nm oos van ellisras en 112nm van kroon af. Toe ek laas daar was was die baan 900m lank maar net 400m is bruikbaar.

Groete
Goose
Attachments
image.jpg
image.jpg (50.83 KiB) Viewed 4730 times
image.jpg
image.jpg (20.79 KiB) Viewed 4730 times
image.jpg
image.jpg (61.59 KiB) Viewed 4730 times
User avatar
Airbender bravo
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 50
Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am

Re: Bosveld Cross country

Postby Airbender bravo » Fri Feb 14, 2014 8:26 pm

Nou praat jy julle sien dis wat ek in gedagte het n lekker bosveld ondervinding in die wilderness,
Net jy jou klere,bankkaart en jou vlieg mashien
Live life without limits

Ex zu-fdw

Zu-hire and fly

ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582

Adventure in every flight! !!!
User avatar
Bulletjie
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 409
Joined: Fri Oct 08, 2010 2:58 pm
Location: Rosslyn Microflyers

Re: Bosveld Cross country

Postby Bulletjie » Sat Feb 15, 2014 8:34 am

Nou waarvoor die bankkaart? Ek sien nie 'n OTM nie! :twisted:
Dream more when you are awake!
Stretch
Pre flight checks done
Posts: 33
Joined: Thu Sep 05, 2013 7:45 am
Location: Pretoria

Re: Bosveld Cross country

Postby Stretch » Sat Feb 15, 2014 9:15 am

Ek moet se toe ek die tent sien toe hoe ek sommer baie van die idee
RV12
Survived second engine out
Survived second engine out
Posts: 351
Joined: Mon Jan 20, 2014 2:59 pm

Re: Bosveld Cross country

Postby RV12 » Sun Feb 16, 2014 4:07 pm

Verkieslik in die winter.
User avatar
Badger
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 113
Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.

Re: Bosveld Cross country

Postby Badger » Fri Feb 21, 2014 6:13 pm

Vlieg en kamp! As ek in die land is dan is ek ook in. vhpy
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Bosveld Cross country

Postby Goose » Wed Feb 26, 2014 8:02 pm

Naand almal

Het terugvoerring van die plaas gekry.

Die baan het aandag nodig, daar is blykbaar paar wildebeeste wat dink hulle is van die Maricana gebied hulle myn vir iets op die aanloopbaan :lol: :lol:

Daar moet gekyk word wanneer ons wil gaan (datums). In die winter is die weer beter vir so uitstappie.

Daar is net basiese geriewe op die plaas ( water, hout en n longdrop)
Tent, kombers en kos moet saam jou vlie :twisted:
Ons sal moet kos saam vat om te braai vir die aand en iets vir ontbyt.
Daar is nie brandstof naby die plaas nie, dit moet aangery word van die dorp af (+/-100km dorp toe en terug)

Dit is net n basiese skets van die plek :wink:

Groete
Goose
User avatar
Rudolph
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 189
Joined: Sat May 27, 2006 2:08 pm
Location: Ingwe/Laser

Re: Bosveld Cross country

Postby Rudolph » Wed Feb 26, 2014 8:17 pm

Laat weet watter naweek dan is ek ook dalk in!
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Bosveld Cross country

Postby Pieter Smith » Thu Feb 27, 2014 4:34 pm

Jul altyd enige tyd welkom op Alldays ook? Kyk gerus na ons website vir meer inligting oor ons Fly-in. www.alldaysfestival.co.za

Bosveld Groete
Pieter
wingover
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 69
Joined: Fri Sep 03, 2010 1:12 pm
Location: Koedoeskop area Between Brits and Thabazimbi
Contact:

Re: Bosveld Cross country

Postby wingover » Mon Apr 14, 2014 3:25 pm

Hallo Manne

Ek hou baie van julle idee. INIBOS se vlieg veld is reg ek is 90% klaar met die 2 de baan wes na oos sal al die besonderhede soos lengte en rigting vir julle deur gee wanneer ek heeltemal klaar is. Petrol sal ek vir julle reel bring net jou eie 2 stroke!!! Ek sal sorg dat daar genoeg brand hout in die lapa is want dit kan donners koud raak inibosveld vir die ouens wat dit nie ken nie. En passop maar vir ryp oppie vlerke nê. Julle ouens moet asb na datums kyk sodat die nodige reelings getref kan word soos braai vleis, pap, vars gebakte brood met konfyt en kaas asook n lekker brekkie met genoeg kos, koffie en tee om n maag vol te hou tot op Ellisras!!! Veilig vlieg intussen. :roll:
User avatar
Badger
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 113
Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.

Re: Bosveld Cross country

Postby Badger » Mon Apr 14, 2014 5:12 pm

My bek water sommer nou! :-D (^^)
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
wingover
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 69
Joined: Fri Sep 03, 2010 1:12 pm
Location: Koedoeskop area Between Brits and Thabazimbi
Contact:

Re: Bosveld Cross country

Postby wingover » Wed Apr 16, 2014 12:43 pm

Hi Badger
Ja daar is darm min dinge wat so lekker is as n stuk (min 2" dik) vars gebakte brood wat uit die bakoond uitkom met n lekker botter wat soo in smelt n behoorlike skep vye konfyt en gerasperde kaas bo op nie. Die manne moet gou datums kies dan vergeet ons ma daai aand die bietjie suikerkie of hoe sê ek. :roll:
User avatar
Badger
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 113
Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.

Re: Bosveld Cross country

Postby Badger » Wed Apr 16, 2014 1:10 pm

Ja nee, ek stem!
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 66 guests