Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Asterix » Tue May 28, 2013 5:43 pm

nicow wrote:...
O alle aardige Griet - net nie dit nie! :lol: Die hel was los Saterdagoggend oor die walkie talkies oor die 3 trikes oor Vlakpan terwyl daar 12 jagters innie bos loop! My swaer het blykbaar aangele op 'n blouwildebees toe 'n sekere Zebra-agtige trike die ou verwilder het..blykbaar was die vlieende zebra LAAG! :shock: Jy moet pasop, vlieende zebra - twee ouens was spesifiek in die veld op soek na 'n mooi hings - vir die vel jy weet? Jou vlerk kon maklik teen 'n ou se muur in sy braaikamer opge-eindig het! :wink:

Ek self het die manne gade geslaan uit die bos.. en van vooraf begin soek vir wild! :lol: Maar nie voordat 'n sekere bekende Groen Kobra reg bo-oor my gedraai het na "take-of" nie - ek wou-wou deur my scope loer (met 'n oop slot.. ## ) of ek nie dalk die REGS kan lees nie - toe onthou ek gelukkig - Ek KEN die REGS! :lol:

En Martin - ek het vir jou gewaai maar jy kon my nie sien nie - so my camo's werk! :lol:

Damage control is egter gedoen...so muni worrie nie! :roll:

(Daai runway kry 'n groot wit "P" in die toekoms - landings slegs met vooraf reelings.....)

NS: Darem oulik dat die Cessna Caravan buite staan en my trike binne in die hangar! (!!)

(As jy lekker wil gaan jag - vlieg gerus in met Andre se toestemming - lekker plek! http://vlakpan.co.za/index.html
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Martinvt » Wed May 29, 2013 3:19 pm

Hahahaha Ja nee Daai Camos werk goed Asterix

:lol: :lol: (^^)
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby nicow » Thu Jun 06, 2013 4:07 pm

Remember to plan for this event ($$) ($$) ($$)
Dit gaan 'n lekker kuier wees (**) (^^) ##
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
thys bas
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 317
Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
Location: Wonderboom, Pretoria

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby thys bas » Sun Jun 16, 2013 8:39 pm

Nicow, die wit kruise op die baan, is dit om te wys waar ons moet korrel om te land of is dit die Romeinse Runway 10 :roll: :lol:

If we have an indecent between the X marks the insurance people and CAA might say the operation was illegal :shock:

Maklik om op te los, verf hulle swart of verf klawers en nommers binneboord daarvan. Dit maak die baan wel korter maar ons gee nie om nie. Die besluit om die kruise te verf was mos die maspala of myn s'n, maw polities, nie omdat die baan onveilig is nie, of het ek iets mis verstaan?
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Goose » Sun Jun 16, 2013 8:43 pm

Kom baas Thys jy moet lug onder jou vlerke kry. Bly net op die baan dan hoef jy nie te warie oor die kruis :lol:

Goose
User avatar
thys bas
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 317
Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
Location: Wonderboom, Pretoria

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby thys bas » Sun Jun 16, 2013 8:48 pm

Goose wrote:Kom baas Thys jy moet lug onder jou vlerke kry. Bly net op die baan dan hoef jy nie te warie oor die kruis :lol:

Goose
Ek het juis vandag sononder gaan oefen op die Boom. Wou net seker maak die donkie werk nog nadat sy gediens was. nou weet ek als is reg vir Potties en Nylstroom (^^) . nou moet ons nog net die werk uitsort :shock:
User avatar
thys bas
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 317
Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
Location: Wonderboom, Pretoria

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby thys bas » Sun Jun 16, 2013 8:51 pm

Hans, geluk met die gifbol rating, gaan jy een bring Potties toe of bring jy die rokende KF7? :lol:
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Goose » Sun Jun 16, 2013 8:54 pm

thys bas wrote:nou moet ons nog net die werk uitsort :shock:

Ja jy sal moet dit is straf baar. Fox sal dit wees :wink:
User avatar
ZUDOD
Pre flight checks done
Posts: 30
Joined: Sun Mar 17, 2013 3:50 pm
Location: Musina

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby ZUDOD » Sun Jun 16, 2013 9:14 pm

thys bas wrote:Nicow, die wit kruise op die baan, is dit om te wys waar ons moet korrel om te land of is dit die Romeinse Runway 10 :roll: :lol:

If we have an indecent between the X marks the insurance people and CAA might say the operation was illegal :shock:

Maklik om op te los, verf hulle swart of verf klawers en nommers binneboord daarvan. Dit maak die baan wel korter maar ons gee nie om nie. Die besluit om die kruise te verf was mos die maspala of myn s'n, maw polities, nie omdat die baan onveilig is nie, of het ek iets mis verstaan?

Depending on what you have in mind with "an indecent", the X marks may indicate the rating of the runway.
Wiets Beukes
ZU-DOD
ZU-IFL
User avatar
thys bas
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 317
Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
Location: Wonderboom, Pretoria

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby thys bas » Sun Jun 16, 2013 9:42 pm

Lonely Sky wrote:Depending on what you have in mind with "an indecent", the X marks may indicate the rating of the runway.
Eish, spell checker! I suppose indecent might work as well, or even indecent incident, or ...... (**) ... forget it, Just land and enjoy the weekend :lol: :lol: Thanks for heads-up Lonely Sky.
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Goose » Sun Jun 16, 2013 9:49 pm

Lonely Sky wrote: X marks may indicate
a cross runway :lol:

Het die Gifbol al paar ure gery Baas Thys, Jy was te lank land uit :twisted: (Hi Jack Off)

Sien julle Daar (^^)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby nicow » Tue Jun 18, 2013 9:57 pm

lL
thys bas wrote:Nicow, die wit kruise op die baan, is dit om te wys waar ons moet korrel om te land of is dit die Romeinse Runway 10 :roll: :lol:

If we have an indecent between the X marks the insurance people and CAA might say the operation was illegal :shock:

Maklik om op te los, verf hulle swart of verf klawers en nommers binneboord daarvan. Dit maak die baan wel korter maar ons gee nie om nie. Die besluit om die kruise te verf was mos die maspala of myn s'n, maw polities, nie omdat die baan onveilig is nie, of het ek iets mis verstaan?
Moet nie na die kruise kyk nie-dan pla hulle nie (**) Land net tussen die twee kruise,dan is die runway lank genoeg (!!)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Asterix » Wed Jun 19, 2013 4:09 pm

nicow wrote:lL
thys bas wrote:Nicow, die wit kruise op die baan, is dit om te wys waar ons moet korrel om te land of is dit die Romeinse Runway 10 :roll: :lol:

If we have an indecent between the X marks the insurance people and CAA might say the operation was illegal :shock:

Maklik om op te los, verf hulle swart of verf klawers en nommers binneboord daarvan. Dit maak die baan wel korter maar ons gee nie om nie. Die besluit om die kruise te verf was mos die maspala of myn s'n, maw polities, nie omdat die baan onveilig is nie, of het ek iets mis verstaan?
Moet nie na die kruise kyk nie-dan pla hulle nie (**) Land net tussen die twee kruise,dan is die runway lank genoeg (!!)
Jip - Worrie eerder oor die blik-reflectors weerskante van die teer! LAND REGUIT! :wink:
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby nicow » Mon Jun 24, 2013 10:17 am

Laat weet asb wie almal beplan om deur te kom,ons wil kampplek en kos beplanning doen....
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Baitbird
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 115
Joined: Fri Feb 22, 2013 10:50 am

Re: Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Baitbird » Mon Jun 24, 2013 10:38 am

Nico
Oorspronklike plan was om vrydag met laaitie deur te kom en oor te slaap.
Familie neuk rond - gaan nou eers Sat oggend deur kom met eerste lig.
Wat is die beplanning - moet ek tent in gooi vir Sat aand, of gaan almal al sat terug vlieg?
Ek sal 20 l mogas en kos vir 1&1/2 mense nodig he.

As dit help met beplanning
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 26 guests