Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June

Postby Martinvt » Thu May 16, 2013 10:06 am

More Almal,

Die Potties manne AKA "Potties Patrollie" beplan n Fly -in met n lekker Ontbyt vir 29 Junie 2013.

Ons wil graag almal uitnooi om in te vlieg en saam ontbyt te eet en lekker te kuier. Almal is welkom, Trikes, Gyros, Lsa ens.

Vir die wat belangstel om vrydag middag 28 Junie al in te vlieg kan akomodasie gereel word of daar kan gekamp word by die hanger op die veld, as ook n lekker braai vir die aand. Vroeg saterdag oggend kan julle dan saam ons n kort X-Country gaan vlieg in die omgewing en die Bosveld uit die lug beleef en in tyd terug wees vir ontbyt.

Verdere besonderhede as ook fotos van die omgeewing en die vliegveld sal binnekort hier geplaas word.

Ons hoop om baie van julle hier te sien om saam te kuier en te vlieg.

Laat weet ons asb wie dit sal kan bywoon sodat ons goed kan voor berei vir die Fly-in. Brandstof kan ook gereel word vir die wat ekstra nodig sal he.

Kontak ons gerus vir enige inligting.

Nico - 082 852 5961
Martin - 082 578 1657
Gawie - 076 819 1633

Dankie
Last edited by Martinvt on Fri May 24, 2013 9:47 am, edited 1 time in total.
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
Loco
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1097
Joined: Sun Nov 27, 2011 7:53 pm
Location: Crosswinds
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Loco » Thu May 16, 2013 10:31 am

Nice gaan daar wees as die werk uitwerk

Kan ons kamp in die hangar sal like om die omgewing te verken?
Anthony Hugo

Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Martinvt » Thu May 16, 2013 10:50 am

More Loco,

Jip daar kan lekker gekamp word terwyl ons lekker sit en luister na die jakkalse. vhpy vhpy
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
Loco
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1097
Joined: Sun Nov 27, 2011 7:53 pm
Location: Crosswinds
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Loco » Thu May 16, 2013 12:32 pm

Martinvt wrote:More Loco,

Jip daar kan lekker gekamp word terwyl ons lekker sit en luister na die jakkalse. vhpy vhpy
Jis klink lekker!!! Kan nie wag nie ek hoop regtig die weer speel hierdie keer saam

Ek het nou al soveel fly-ins gemis die jaar as gevolg van die weer ek huil sommer :)
Anthony Hugo

Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Martinvt » Thu May 16, 2013 1:24 pm

Dis baie waar. Maar die weer in Potties die laaste week is baie beter.

Die foto is geneem op 4 Mei naby Entambeni en die weer was perfek.
Attachments
_0001_0001.jpg
Hanglip. Plus minus 20min se vlieg van Potties af. Entambeni is aan die voet van Hanglip.
_0001_0001.jpg (17.96 KiB) Viewed 1869 times
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
User avatar
klein
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 196
Joined: Tue May 22, 2012 5:01 pm
Location: Ellisras

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby klein » Fri May 17, 2013 4:15 pm

Sal dit nie misloop, vhpy vhpy
Dankie vir die lekker vlieg vanogend Nico!! (^^)
I have slipped the surely bonds of earth, and danced the sky’s on laughter-silvered wings ------- Keith Ferris
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Asterix » Sat May 18, 2013 12:45 pm

Die enigste trike op Polokwane is DAAR Vrydagmiddag! "Tent, slaapsak en als". vhpy
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby nicow » Mon May 20, 2013 8:15 am

klein wrote:Sal dit nie misloop, vhpy vhpy
Dankie vir die lekker vlieg vanogend Nico!! (^^)
(^^) (^^) (^^)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby nicow » Mon May 20, 2013 8:16 am

Asterix wrote:Die enigste trike op Polokwane is DAAR Vrydagmiddag! "Tent, slaapsak en als". vhpy
Ons gaan saam jou kamp (!!) .
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Asterix » Mon May 20, 2013 6:37 pm

Ek bring skaapribbetjies. ##
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby nicow » Tue May 21, 2013 8:51 am

Asterix wrote:Ek bring skaapribbetjies. ##
Dit begin al lekkerder word (^^) (!!) ......ek sal reel vir pap en sous....
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Martinvt » Tue May 21, 2013 9:23 am

Ai man ek kan nie wag nie.

Dit gaan n naweek van lekker vlieg en kuier wees.

(^^)
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby nicow » Tue May 21, 2013 12:12 pm

Hier volg so paar fotos hoe dit net suid van Potties lyk........
Attachments
fly in (1) (Medium).JPG
Begin van RW36
fly in (2) (Medium).JPG
Eerste kwart van RW36
fly in (3) (Medium).JPG
Interseksie by die helfde van RW 36
fly in (4) (Medium).JPG
fly in (5) (Medium).JPG
fly in (6) (Medium).JPG
fly in (7) (Medium).JPG
fly in (8) (Medium).JPG
fly in (9) (Medium).JPG
fly in (Medium).JPG
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Baitbird
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 115
Joined: Fri Feb 22, 2013 10:50 am

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby Baitbird » Tue May 21, 2013 1:23 pm

Dit klink BAAIE lekker.
Sal verseker kom saam kuier.
Sal die Vrydag al ariveer met my "fling-wings".
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013

Postby nicow » Tue May 21, 2013 1:36 pm

(^^) (^^) =D* =D*
Baitbird wrote:Dit klink BAAIE lekker.
Sal verseker kom saam kuier.
Sal die Vrydag al ariveer met my "fling-wings".
(^^) (^^) (^^) (^^) =D* =D* =D* =D*
Mooi,ons maak nou al vir jou 'n lekker kampplek reg puff
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests