Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June
Fly-in Weekend at Potties - 28 June to 30 June
More Almal,
Die Potties manne AKA "Potties Patrollie" beplan n Fly -in met n lekker Ontbyt vir 29 Junie 2013.
Ons wil graag almal uitnooi om in te vlieg en saam ontbyt te eet en lekker te kuier. Almal is welkom, Trikes, Gyros, Lsa ens.
Vir die wat belangstel om vrydag middag 28 Junie al in te vlieg kan akomodasie gereel word of daar kan gekamp word by die hanger op die veld, as ook n lekker braai vir die aand. Vroeg saterdag oggend kan julle dan saam ons n kort X-Country gaan vlieg in die omgewing en die Bosveld uit die lug beleef en in tyd terug wees vir ontbyt.
Verdere besonderhede as ook fotos van die omgeewing en die vliegveld sal binnekort hier geplaas word.
Ons hoop om baie van julle hier te sien om saam te kuier en te vlieg.
Laat weet ons asb wie dit sal kan bywoon sodat ons goed kan voor berei vir die Fly-in. Brandstof kan ook gereel word vir die wat ekstra nodig sal he.
Kontak ons gerus vir enige inligting.
Nico - 082 852 5961
Martin - 082 578 1657
Gawie - 076 819 1633
Dankie

Last edited by Martinvt on Fri May 24, 2013 9:47 am, edited 1 time in total.
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Nice gaan daar wees as die werk uitwerk
Kan ons kamp in die hangar sal like om die omgewing te verken?
Kan ons kamp in die hangar sal like om die omgewing te verken?
Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
More Loco,
Jip daar kan lekker gekamp word terwyl ons lekker sit en luister na die jakkalse.
Jip daar kan lekker gekamp word terwyl ons lekker sit en luister na die jakkalse.
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Jis klink lekker!!! Kan nie wag nie ek hoop regtig die weer speel hierdie keer saamMartinvt wrote:More Loco,
Jip daar kan lekker gekamp word terwyl ons lekker sit en luister na die jakkalse.
Ek het nou al soveel fly-ins gemis die jaar as gevolg van die weer ek huil sommer
Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Dis baie waar. Maar die weer in Potties die laaste week is baie beter.
Die foto is geneem op 4 Mei naby Entambeni en die weer was perfek.
Die foto is geneem op 4 Mei naby Entambeni en die weer was perfek.
- Attachments
-
- Hanglip. Plus minus 20min se vlieg van Potties af. Entambeni is aan die voet van Hanglip.
- _0001_0001.jpg (17.96 KiB) Viewed 1933 times
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Sal dit nie misloop,
Dankie vir die lekker vlieg vanogend Nico!!
Dankie vir die lekker vlieg vanogend Nico!!
I have slipped the surely bonds of earth, and danced the sky’s on laughter-silvered wings ------- Keith Ferris
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Die enigste trike op Polokwane is DAAR Vrydagmiddag! "Tent, slaapsak en als".
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
klein wrote:Sal dit nie misloop,
Dankie vir die lekker vlieg vanogend Nico!!
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Ons gaan saam jou kamp .Asterix wrote:Die enigste trike op Polokwane is DAAR Vrydagmiddag! "Tent, slaapsak en als".
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Ek bring skaapribbetjies.
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Dit begin al lekkerder word ......ek sal reel vir pap en sous....Asterix wrote:Ek bring skaapribbetjies.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Ai man ek kan nie wag nie.
Dit gaan n naweek van lekker vlieg en kuier wees.
Dit gaan n naweek van lekker vlieg en kuier wees.
Martin van Tonder
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Limpopo Flight School
Aerotrike Safari
ZU-CIE
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Hier volg so paar fotos hoe dit net suid van Potties lyk........
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Dit klink BAAIE lekker.
Sal verseker kom saam kuier.
Sal die Vrydag al ariveer met my "fling-wings".
Sal verseker kom saam kuier.
Sal die Vrydag al ariveer met my "fling-wings".
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Re: Ontbyt in Potties - 29 Junie 2013
Baitbird wrote:Dit klink BAAIE lekker.
Sal verseker kom saam kuier.
Sal die Vrydag al ariveer met my "fling-wings".
Mooi,ons maak nou al vir jou 'n lekker kampplek reg
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 43 guests