Ek is nogal lus om 'n draai te maak. Ek ken nou nie die noorde goed nie, weet jy van enige vliegvelde tussen Brits en Alldays wat brandstof het? Warmbad, Nylstroom?Pieter Smith wrote:
Hi Thinus,
Lekker om weer van jou te hoor...........en hel sal dit nou lekker wees om jou op Alldays te sien. Ons mekaar in Stellenbosh en Gariep raak gevlieg maar nooit gedink op Alldays nie. Hoop jy kan dit maak.
Ons het nie n vaste program vir die "pilots" nie. Hulle kan kom en gaan nes hul wil, vir meer inligting oor die fees program wat op die APRON by die vliegveld gehou word kyk gerus op ons website.
www.alldaysfestival.co.za
groete
Piete
Groete
Sent from my iPad using Forum Runner