Jip, ek sien uit na die volgende een. Ons moet dit ook sommer gou doen.
Van Petit was dit 45min altwee rigtings, Ek was nog nie uitgevlieg toe ek land.
Dit is darem great om n aanloop op jou plek te kan he. As ek n aanloop baan gehad het, ou matie ek vlieg n 582 gaar in een jaar
Op die volgende een
Boerie roll at Goose's place 12 Jan.
- Rotorsrule
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Aug 13, 2008 3:34 pm
Re: Boerie roll at Goose's place 12 Jan.
Ek is bly almal het fun gehaad en dit geniet. Ons maak weer so
Ja Baas Thys jy kom volgende keer die 600m met n stoot model sny
Waar gaan ons volgende heen
Groete
Ja Baas Thys jy kom volgende keer die 600m met n stoot model sny
Waar gaan ons volgende heen
Groete
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: Boerie roll at Goose's place 12 Jan.
Dankie vir n lekker fly inn
Dit was lekker om nuwe mense te ontmoet
Die Gooses het regtig baie moeite gedoen en dit was magic
Ons sal gou weer so moet maak voor Wonderboom ATC vergeet hoe die prosidure werk
Sien julle gou weer
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 39 guests