Boerie roll at Goose's place 12 Jan.

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Rotorsrule
First solo
Posts: 80
Joined: Wed Aug 13, 2008 3:34 pm

Re: Boerie roll at Goose's place 12 Jan.

Postby Rotorsrule » Sat Jan 12, 2013 6:20 pm

Jip, ek sien uit na die volgende een. vhpy Ons moet dit ook sommer gou doen.

Van Petit was dit 45min altwee rigtings, Ek was nog nie uitgevlieg toe ek land.

Dit is darem great om n aanloop op jou plek te kan he. :mrgreen: As ek n aanloop baan gehad het, ou matie ek vlieg n 582 gaar in een jaar :lol:

Op die volgende een (^^)
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Boerie roll at Goose's place 12 Jan.

Postby Goose » Sat Jan 12, 2013 8:14 pm

Ek is bly almal het fun gehaad en dit geniet. Ons maak weer so puff

Ja Baas Thys jy kom volgende keer die 600m met n stoot model sny :lol: :lol: :lol:

Waar gaan ons volgende heen :wink:

Groete
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Boerie roll at Goose's place 12 Jan.

Postby Tribal Croc » Sun Jan 13, 2013 6:59 am

(^^) (^^) (^^) (^^)

Dankie vir n lekker fly inn (^^)

Dit was lekker om nuwe mense te ontmoet ##

Die Gooses het regtig baie moeite gedoen en dit was magic (^^) (^^)

Ons sal gou weer so moet maak voor Wonderboom ATC vergeet hoe die prosidure werk :lol:

Sien julle gou weer (!!)
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests