Postby mak » Mon Aug 29, 2011 8:30 am
Swannie, dit is juis hoekom die fotos so klein is, dit is al hoe hy jou slanker kon kry. Ek weet nie hoekom sit jy jou helmet onder jou "flight suit" as jy rondloop nie, bere die ding in jou gyro as jy nie vlieg nie.
Dankie Paul vir 'n lekker brekkie, jy het 'n mooi plek en jou baan is in goeie kondisie. Jammer ons kon nie langer kuier, sien jou hopelik gou weer dan slaap ons oor.