NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Bugwar » Wed Jul 07, 2010 12:41 pm

Correct, Hannes is JCH
ZU-EHG - Raptor

Vulture Squadron videos
http://www.youtube.com/user/VultureSquadronZA
User avatar
JCH
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 180
Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
Location: Randburg - Microland

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby JCH » Wed Jul 07, 2010 8:41 pm

hugo wrote:Asteriks en JCH hoeveel trikes beplan hulle om by oom paul oortebly vrydag aand :?:
Weet julle dalk of daar nog rondawels oop is :?:
hoelaat is julle van plan om vrydag ogend te vertrek :?:
Sal julle omgee as daar nog n trike saam julle vlieg :?: vhpy
Hugo
2 trikes van Microland via Loskopdam na Groblersdal vertrek Vrydagoggend eerste lig.
Bly oor in Groblersdal tot so 15:00-16:00 en vlieg dan die 30minutes na oom Paul se plaas.
Nou net met Jimmy gepraat en daar is ander gaste ook by oom Paul se plek maar ons sal 'n plan kan maak.
2 pilot cabins vir ons uitgehou.
Hoeveel mense is julle?
Kyk pm vir my details en kontak my dat ons kan reel.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
User avatar
hugo
First solo
Posts: 79
Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby hugo » Thu Jul 08, 2010 10:09 am

Hi Jch

Dankie mar ons planne het ook so bietjie verander, ons gaan nie meer frydag vlieg nie maar eerder saterdag oggend van Rhino af Jag, Rust de winter, Warmabaths, Ubundu Lodge dan Ntokoza Sibaka.

As daar enige ander ouens is wat min of meer daai roete vlieg gee my asb julle call-signs as julle will iewers ontmoet en dan van n punt af saam vlieg.

Ons gaan vroeg proebeer weg tekom hoop net nie rhino se mis gan ons pla nie. (**) (**)

Hugo
082 802 5868
Aquilla ZU-CCM
Jabbi
User avatar
Rudix
The Boss
The Boss
Posts: 1653
Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
Location: Pretoria - Rhino Park
Contact:

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Rudix » Thu Jul 08, 2010 11:42 am

hugo wrote:Hi Jch

Hi Hugo,

My plan is om ook Saterdag oggend sodra dit lig genoeg is, of die mis weg is ongeveer dieselfde roete te vlieg.

Sal julle daar sien vhpy

Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." ;)
User avatar
pietmeyer
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 967
Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
Location: Ingwe Airfield, Centurion

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby pietmeyer » Thu Jul 08, 2010 11:59 am

hugo wrote:Hi Jch

Dankie mar ons planne het ook so bietjie verander, ons gaan nie meer frydag vlieg nie maar eerder saterdag oggend van Rhino af Jag, Rust de winter, Warmabaths, Ubundu Lodge dan Ntokoza Sibaka.

As daar enige ander ouens is wat min of meer daai roete vlieg gee my asb julle call-signs as julle will iewers ontmoet en dan van n punt af saam vlieg.

Ons gaan vroeg proebeer weg tekom hoop net nie rhino se mis gan ons pla nie. (**) (**)

Hugo
082 802 5868
Hugo

As jy van rhino af vlieg, sit net die co-ords van Diamond Ranch op jy GPS dan vlieg jy daar oor dan kan jy sien hoe dit lyk. Ons vlieg vanaf Ingwe reguit noord tot by Ntokoza. Ek sien jy bly in Centurion. Jy moet eendag n draai daar by Ingwe maak. Weet jy waar dit is? Ek dink jy het al jou trike daar by Aero57 gehad as ek reg onthou. Ons is net oor die pad van daar

Groete
Piet
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
User avatar
hugo
First solo
Posts: 79
Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby hugo » Thu Jul 08, 2010 12:12 pm

hi piet, ja ekke was al n paar keer op Aero 57 het al oor ingwe gevlieg mar nog nooit geland daar nie. Hoe lyk die Hanger sitsuasie op ingwe?

Tribal crock: Have we got an aircraft count flying in this weekend?
Aquilla ZU-CCM
Jabbi
User avatar
JCH
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 180
Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
Location: Randburg - Microland

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby JCH » Thu Jul 08, 2010 7:43 pm

As vanoggend se mis enige idee gee van more, gaan ons nie voor 8am in die lug kom vanaf Microland nie.
Sien almal Saterdag by Ntokoza.
Veilig vlieg.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Tribal Croc » Thu Jul 08, 2010 7:53 pm

Hi Hugo

so ver klink dit of daar so 11 gaan wees vhpy

Asteriks - sien ons jou al more aand ?

Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag vhpy
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Rudix
The Boss
The Boss
Posts: 1653
Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
Location: Pretoria - Rhino Park
Contact:

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Rudix » Thu Jul 08, 2010 8:38 pm

Tribal Croc wrote:Hi Hugo

so ver klink dit of daar so 11 gaan wees vhpy

Asteriks - sien ons jou al more aand ?

Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag vhpy
Dit klink goed!

Ek bring die kamera so onthou om die vliegtuie te polish vhpy

Sal roep vir die Blesbok jaag, dankie, anders werk die "runway inspection" gewoonlik goed, dis nou behalwe die keer by Zebula waar die Zebras op die aanloopbaan gaan lê het en nie wou beweeg nie, moes toe maar kort land op die een punt....

Sien julle Saterdag vhpy
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." ;)
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Bugwar » Thu Jul 08, 2010 9:05 pm

Tribal Croc wrote:Hi Hugo

so ver klink dit of daar so 11 gaan wees vhpy

Asteriks - sien ons jou al more aand ?

Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag vhpy
Ek en Sonika vlieg vrydag-oggend in. Asterix is vrydag middag daar en Jaco. Sal radio call doen vir die inspector
ZU-EHG - Raptor

Vulture Squadron videos
http://www.youtube.com/user/VultureSquadronZA
User avatar
pietmeyer
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 967
Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
Location: Ingwe Airfield, Centurion

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby pietmeyer » Fri Jul 09, 2010 5:14 am

So ver is ons 3 trikes van Ingwe en n GT van Aero57 wat deur kom net vir die oggend. Ek sien dit gaan nogals besig wees. Francois, jy al maar solank n ATC moet aanstel en dan ook n dedicated frequency kry vir jou plek vhpy

Sien julle almal more
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
aeroden
First solo
Posts: 80
Joined: Sat Sep 01, 2007 10:16 am
Location: Aeroden Flight Training centre

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby aeroden » Fri Jul 09, 2010 7:05 am

Hi Francios,
Ek en Ian sal met die Kitfox in flieg, sien julle more.
Basie
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Tribal Croc » Fri Jul 09, 2010 8:34 am

Het nou net Paul de Kock gehoor oor die radio en hy is nou so 30myl uit vhpy 8)

Die weer hier lyk fantasties en wunderground se weer vir more lyk goed

Dis gooie nuus Oom Basie dit vat ons op na 12 vir more vhpy vhpy

Piet - net maandag begin ek die Blesbok met "Radio work 101" :lol: :lol:

Daar is nog plek vir die laat slaapers wat niks het om more te doen nie xxx
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby Tribal Croc » Fri Jul 09, 2010 12:09 pm

:mrgreen: :mrgreen: Okay net om die manne wat nog werk jaloers te maak :mrgreen: :mrgreen:

Paul de Kock net voor runway 34 puff
paul.dekock 2.jpg
Hugo en Ruben het in gevlieg,hallo gese en weer uitgevlieg na Rhino toe - hulle sal more oggend weer invlieg puff
hugo 3.jpg
en dan net een van ons ou "ATC" die blesbok ##
Blesbok 2.jpg
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
hugo
First solo
Posts: 79
Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Postby hugo » Fri Jul 09, 2010 5:33 pm

Sjoe mannne mar dit is darm maar n mooi stukkie Afrika daai. (^^) (^^)

Dit gan n great naweek wees kan nie wag om more weer trug te vlieg nie.
Aquilla ZU-CCM
Jabbi

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 56 guests