NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Correct, Hannes is JCH
- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hugohugo wrote:Asteriks en JCH hoeveel trikes beplan hulle om by oom paul oortebly vrydag aand![]()
Weet julle dalk of daar nog rondawels oop is![]()
hoelaat is julle van plan om vrydag ogend te vertrek![]()
Sal julle omgee as daar nog n trike saam julle vlieg![]()
![]()
2 trikes van Microland via Loskopdam na Groblersdal vertrek Vrydagoggend eerste lig.
Bly oor in Groblersdal tot so 15:00-16:00 en vlieg dan die 30minutes na oom Paul se plaas.
Nou net met Jimmy gepraat en daar is ander gaste ook by oom Paul se plek maar ons sal 'n plan kan maak.
2 pilot cabins vir ons uitgehou.
Hoeveel mense is julle?
Kyk pm vir my details en kontak my dat ons kan reel.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX

- hugo
- First solo
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
- Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Jch
Dankie mar ons planne het ook so bietjie verander, ons gaan nie meer frydag vlieg nie maar eerder saterdag oggend van Rhino af Jag, Rust de winter, Warmabaths, Ubundu Lodge dan Ntokoza Sibaka.
As daar enige ander ouens is wat min of meer daai roete vlieg gee my asb julle call-signs as julle will iewers ontmoet en dan van n punt af saam vlieg.
Ons gaan vroeg proebeer weg tekom hoop net nie rhino se mis gan ons pla nie.
Hugo
082 802 5868

Aquilla ZU-CCM
Jabbi
Jabbi
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Hugo,hugo wrote:Hi Jch

Ons gaan vroeg proebeer weg tekom hoop net nie rhino se mis gan ons pla nie.![]()
![]()
Hugo
082 802 5868
My plan is om ook Saterdag oggend sodra dit lig genoeg is, of die mis weg is ongeveer dieselfde roete te vlieg.
Sal julle daar sien

Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hugohugo wrote:Hi Jch
Dankie mar ons planne het ook so bietjie verander, ons gaan nie meer frydag vlieg nie maar eerder saterdag oggend van Rhino af Jag, Rust de winter, Warmabaths, Ubundu Lodge dan Ntokoza Sibaka.
As daar enige ander ouens is wat min of meer daai roete vlieg gee my asb julle call-signs as julle will iewers ontmoet en dan van n punt af saam vlieg.
Ons gaan vroeg proebeer weg tekom hoop net nie rhino se mis gan ons pla nie.![]()
![]()
Hugo
082 802 5868
As jy van rhino af vlieg, sit net die co-ords van Diamond Ranch op jy GPS dan vlieg jy daar oor dan kan jy sien hoe dit lyk. Ons vlieg vanaf Ingwe reguit noord tot by Ntokoza. Ek sien jy bly in Centurion. Jy moet eendag n draai daar by Ingwe maak. Weet jy waar dit is? Ek dink jy het al jou trike daar by Aero57 gehad as ek reg onthou. Ons is net oor die pad van daar
Groete
Piet
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
- hugo
- First solo
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
- Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
hi piet, ja ekke was al n paar keer op Aero 57 het al oor ingwe gevlieg mar nog nooit geland daar nie. Hoe lyk die Hanger sitsuasie op ingwe?
Tribal crock: Have we got an aircraft count flying in this weekend?
Tribal crock: Have we got an aircraft count flying in this weekend?
Aquilla ZU-CCM
Jabbi
Jabbi
- JCH
- Going for flight test
- Posts: 180
- Joined: Mon Apr 06, 2009 10:36 am
- Location: Randburg - Microland
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
As vanoggend se mis enige idee gee van more, gaan ons nie voor 8am in die lug kom vanaf Microland nie.
Sien almal Saterdag by Ntokoza.
Veilig vlieg.
Sien almal Saterdag by Ntokoza.
Veilig vlieg.
JCH
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
"The more you practice the luckier you get" - Gary Player
ZU-FDA
ZU-FVX
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Hugo
so ver klink dit of daar so 11 gaan wees
Asteriks - sien ons jou al more aand ?
Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Dit klink goed!Tribal Croc wrote:Hi Hugo
so ver klink dit of daar so 11 gaan wees![]()
Asteriks - sien ons jou al more aand ?
Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag
Ek bring die kamera so onthou om die vliegtuie te polish

Sal roep vir die Blesbok jaag, dankie, anders werk die "runway inspection" gewoonlik goed, dis nou behalwe die keer by Zebula waar die Zebras op die aanloopbaan gaan lê het en nie wou beweeg nie, moes toe maar kort land op die een punt....
Sien julle Saterdag

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Ek en Sonika vlieg vrydag-oggend in. Asterix is vrydag middag daar en Jaco. Sal radio call doen vir die inspectorTribal Croc wrote:Hi Hugo
so ver klink dit of daar so 11 gaan wees![]()
Asteriks - sien ons jou al more aand ?
Ouens ondou net om so 3myl uit n radio call te doen sodat ek die blesbok van die runway kan afjaag
- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
So ver is ons 3 trikes van Ingwe en n GT van Aero57 wat deur kom net vir die oggend. Ek sien dit gaan nogals besig wees. Francois, jy al maar solank n ATC moet aanstel en dan ook n dedicated frequency kry vir jou plek
Sien julle almal more

Sien julle almal more
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Sat Sep 01, 2007 10:16 am
- Location: Aeroden Flight Training centre
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Hi Francios,
Ek en Ian sal met die Kitfox in flieg, sien julle more.
Basie
Ek en Ian sal met die Kitfox in flieg, sien julle more.
Basie
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Het nou net Paul de Kock gehoor oor die radio en hy is nou so 30myl uit
Die weer hier lyk fantasties en wunderground se weer vir more lyk goed
Dis gooie nuus Oom Basie dit vat ons op na 12 vir more
Piet - net maandag begin ek die Blesbok met "Radio work 101"
Daar is nog plek vir die laat slaapers wat niks het om more te doen nie

Die weer hier lyk fantasties en wunderground se weer vir more lyk goed
Dis gooie nuus Oom Basie dit vat ons op na 12 vir more

Piet - net maandag begin ek die Blesbok met "Radio work 101"

Daar is nog plek vir die laat slaapers wat niks het om more te doen nie

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010

Paul de Kock net voor runway 34

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
- hugo
- First solo
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 15, 2009 4:08 pm
- Location: Pretoria:Centurion: Kroon Airfield
Re: NTOKOZO & SIBAKA GAME LODGE 10&11 JULY 2010
Sjoe mannne mar dit is darm maar n mooi stukkie Afrika daai.
Dit gan n great naweek wees kan nie wag om more weer trug te vlieg nie.

Dit gan n great naweek wees kan nie wag om more weer trug te vlieg nie.
Aquilla ZU-CCM
Jabbi
Jabbi
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests