
10 trikes



Vir my ook maar van Donderdag af asbnicow wrote:Is daar dalk hangerspasie vir my trike vir Vrydag-Sondag asb?
Baie dankie manneSkin wrote:Conna, kan jy dalk met Mervyn praat oor spasie vir die twee Bosveld-boere. Die manna kom glo van ver af en verwag net die beste behandeling. (Hulle bring glo biltong saam). Kyk asb wat jy kan doen!!!!!
Loota
Ag ons is mos nou al ou pelle , dit sal baie makliker wees as julle net die GPS co-ords vir my solank stuur dan kan ek net klim en vlieg as ek daar komSkin wrote: Kyk sommer ook of jy vir die ou genaamd Krokkie, 'n groot vliegkaart kan reel met GROOT landmerke op. Daar loop 'n "rumour" dat hy dit nodig gaan kry.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests