Hi Pieter
Nee dis nie Jop s`n nie.
Groetnis
Alldays Limpopo Fly-inn 15-17 June 2012
Re: Alldays Limpopo Fly-inn 15-17 June 2012
Jab ZU-FDZ
- Hub-Bar
- Ready for the first flight
- Posts: 45
- Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
- Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI
Re: Alldays Limpopo Fly-inn 15-17 June 2012
Hi Pieter en al die ander manne en vroue wat so hard gewerk het,
Net weer se baie dankie vir 'n great fly-in! Lekker gewees om weer daar in die land van die groot kremetarte en vriendelike mense te kuier! Net heeltemal te kort. Sien julle weer vlge jaar daar!
Groete uit Gansbaai.

Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 28 guests