Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Goose » Fri Jun 03, 2011 8:47 pm

Hi Astrerix

Hoe loop julle beplaning. Van waar tot waar die eerste dag, Tweede dag, ens. :?:
Bly jy kon Crocie van n groot pakslae ret :lol:

Groete
Goose
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Bugwar » Fri Jun 03, 2011 9:07 pm

Goose, kyk in die eerste paar posts is daar n doc met die beplanning in.
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Bugwar » Fri Jun 03, 2011 9:10 pm

Bugwar wrote:This is the planned route:
North Coast.JPG

15 June - PM: Microland to Standerton 72 nm
16 June - AM: Standerton to Vryheid 99 nm
PM - Vryheid to EZULWINI 82 nm
17 June - EZULWINI
18 June - AM: EZULWINI to Piet Retief 99 nm
- PM: Piet Retief to Pyramid 80 nm
19 June: Pyramid to Microland via Arnot power station 64 + 77 = 141nm

The route is subject to availability at Ezulwini and Pyramid.
Ezulwini can be substituted with Sodwana and Pyramid with Baberton or Badplaas if there is no availability at said dates.
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Goose » Fri Jun 03, 2011 9:45 pm

Dankie so gekry.

Ek sal julle die 16de by Vryheid kry
My roete sal wees;
16 June-AM: Huis(GF1) na Vryheid = 190nm
PM: Vryheid na EZULWINI = 82nm
17 June- EZULWINI
18 June-AM: EZULWINI na Piet Retief = 99nm
PM: Piet Retief na Pyramid = 80nm
19 June: Pyramid na Huis = 147nm

Groete
Goose
User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Air Hog » Sat Jun 04, 2011 7:31 am

Goose, jy moet net baie diesel saamvat :roll: :lol: :lol:
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Tribal Croc » Mon Jun 06, 2011 11:54 am

Nou ja nog net 10 dae oor ## ## ##

Dinge gaan nie uit werk dat Landy en baba'kie kan saam gaan nie so eks op my eie :(

My plan is om die 16de die oggend Microland toe te vlieg - sal maar daar sit en tone tel tot die ander opdaag (**)

Goose ek dink ek gaan die 19de vanaf Arnot na jou toe deur skiet :?: en as dit reg is my trike daar los en weer die 20ste terug plaas toe vlieg (-)

Hoe lyk dit is daar geen ander belangstelling nie :?: waar is ons ander avontuur lustigis :?:
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Bugwar » Mon Jun 06, 2011 2:06 pm

Daar gaan ons ground support. Hoe gaan ek nou al die kaste bier karwei wat ek gekoop het?
ZU-EHG - Raptor

Vulture Squadron videos
http://www.youtube.com/user/VultureSquadronZA
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Tribal Croc » Mon Jun 06, 2011 3:27 pm

Bugwar wrote:Daar gaan ons ground support. Hoe gaan ek nou al die kaste bier karwei wat ek gekoop het?

mmmm miskien agter op die raptor se seat :wink:
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Goose » Tue Jun 07, 2011 6:37 pm

Tribal Croc wrote:
My plan is om die 16de die oggend Microland toe te vlieg - sal maar daar sit en tone tel tot die ander opdaag (**)

Goose ek dink ek gaan die 19de vanaf Arnot na jou toe deur skiet :?: en as dit reg is my trike daar los en weer die 20ste terug plaas toe vlieg (-)
As ek so kyk na die ander se beplaning gaan jy aleen by microland wees die 16de :!: Lyk of hulle dan klaar by Standerton gaan wees (**)
Jy kan jou airie hier kom los die 19de, Hoop jy het die keer 3 toue, anders staan jou ding weer punt in die wind :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Tribal Croc » Tue Jun 07, 2011 6:59 pm

Goose wrote:
Tribal Croc wrote:
My plan is om die 16de die oggend Microland toe te vlieg - sal maar daar sit en tone tel tot die ander opdaag (**)

Goose ek dink ek gaan die 19de vanaf Arnot na jou toe deur skiet :?: en as dit reg is my trike daar los en weer die 20ste terug plaas toe vlieg (-)
As ek so kyk na die ander se beplaning gaan jy aleen by microland wees die 16de :!: Lyk of hulle dan klaar by Standerton gaan wees (**)
Jy kan jou airie hier kom los die 19de, Hoop jy het die keer 3 toue, anders staan jou ding weer punt in die wind :lol: :lol: :lol: :lol:
:oops: :oops: so klein vinger voukie ek is so bang om ge s062 te word ek dog ek vlieg eerder n dag na julle almal :lol: :lol:

Het vir my splinte nuwe grippas bestel so hopelik kyk sy nie weer vir die hemels nie vhpy (^^)
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Goose » Sat Jun 11, 2011 4:05 pm

Hi

Ek sien daar is n paar fotos van die runway by EZULWINI by hulle Fly-inn post, het iemand dalk n beter foto van die hele runway :?:

Goose
User avatar
Bugwar
Top Gun
Top Gun
Posts: 597
Joined: Mon Aug 20, 2007 2:08 pm
Location: Microland

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Bugwar » Sun Jun 12, 2011 10:03 am

Die aanloopbaan is blykbaar kort, jy moet dalk net n alternatief soos Hluhluwe byderhand hou.
User avatar
Alpha1
Signed up at flight school
Posts: 22
Joined: Wed Dec 28, 2005 5:48 pm
Location: HLUHLUWE

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Alpha1 » Sun Jun 12, 2011 12:12 pm

Die vliegveld is 480m lank. n Dynamic het daar geland met die "Fly In". Waarmee vlieg julle ? Bel maar as daar iets is wat pla. Pierre o83 265 1905.

Lekker vlieg.

Alpha1
Foxbat ZU-FGH
Cheetah ZU-DPC
Asterix

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Asterix » Sun Jun 12, 2011 5:17 pm

Hi Goose, ek het 'n klomp nice pics gehad van Ezulwini, maar met 'n onlangse Windows crash het ek dit verloor.

Die runway is kort. Die groot probleem is as jou approach van die noorde af is. Daar is 'n kraglyn wat basies paralel onder jou loop op jou approach, so jy moet 'n ogie op hom hou. Jy kan ook nie te steep oor hom inkom nie, want dan land jy te diep en eindig in die bosse. Die challenge is om 'n vlak approach te doen terwyl jy die drade clear, en redelik hard in te kom na die drade - niks se ge -"round out" nie, jy kom steep in sodra jy oor die drade is en dan flair jy.

Ek het laasjaar 'n foxbat daar sien land maar eish, hy het amper sy linkervlerk gestol op finals - so wees heeltyd bewus van jou stolspoed. Op die grond - BRIEK!!
Asterix

Re: Gauteng Natal Mpumalanga - Week of 16 June 2011

Postby Asterix » Sun Jun 12, 2011 5:22 pm

Goose - beste is bel vir Pierre - sien sy nommer bo. Hy vlieg fixed wing, en ken die area en die runway baie goed - laasjaar toe ons daar was het hy sy nuwe vliegtuig gaan haal (ook 'n Foxbat, as ek reg onthou Pierre?)

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests